Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Maison Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Altus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Maande gelys 11

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 14 resensies vir La Maison Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lottie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lottie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein oasis.

Dit is 'n absolute oasis. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam, en het die ekstra myl geloop om ons verblyf so gerieflik moontlik te maak. Ek sal beslis die plek hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
René B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste wat ons nog ervaar het!

Vooraf reëlings en ontvangs was uit die boeke! Die eienaar en sy vrou was uiters behulpsaam, vriendelik en baie gasvry. Die verblyf self is naby aan volmaak. Eenheid puik toegerus met net die beste. Swembad heerlik gerieflik om in af te koel. Sal absoluut aanbeveel - Altus is propvol omgee en gasvryheid. Die beste wat ons nog ervaar het! Meer as wat mens kan verwag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucy D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Too short because we arrived a day late because of car trouble.

We couldn't have asked for a more comfortable, well-equipped and tastefully decorated cottage. Stunning!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Davidene P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davidene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Out of this world.

Lovely, relaxed, chilled. It was amazing. Just a pity we had to go, but we will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinika V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte nag rus.

Baie mooi plekkie. Vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste blyplek ooit!

Wonderlike mense en ongelooflike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ida R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend, gerieflik, rustig.

Dit was baie besonders. Gevoel asof ons by ons eie huis is. So mooi skoon en gerieflik en sal vir al ons vriende en familie aanbeveel. Ons het so lekker geslaap en was verfris in die oggend. Baie dankie vir julle gasvryheid en dat ons op die hande gedra was. is voorwaar die beste plek waar ons nog gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net eenvoudig briljante verblyf.

As daar nou een plek is waarheen ons baie beslis sal terug gaan, dan is dit La Maison. Die plek is regtig baie netjies en eintlik gee die foto's nie weer hoe absoluut netjies die plek is nie. Baie vir seker sal ons weer daar oorbly as ons ooit weer in Cradock is. Hoogs, hoogs aanveveelbaar. Van 'n volledige snack bar met wyn en koeldranke tot 'n stukkie biltong wat vir ons gewag het. Dis nie aldag dat ons dit kry met al ons rondryery deur die land nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeantte H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeantte H
Gesin met tieners

Luxury home, away from home.

Great central location, beautiful surrounding garden. Altus is the most friendly and helpful host ever, lovely, and made a great first impression of the cottage. Everything about the cottage was exceptional. It was clean, stylish, and roomy with excellent service. We had a lovely braai on the big stoep overlooking the sparkling pool and beautiful garden, which made us feel at home. I would rate this accommodation a definite 4 stars. It is great value for money and the service was attentive and excellent. The cottage itself was well equipped and comfortable, with an honesty bar/shop. We are delighted with our stay and hope to be back for a longer visit in the future. This is absolutely my number one choice for Cradock/Nxuba accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is regtig 'n pragtige verblyfplek.

Alles is perfek, net jammer ons het nie water gehad toe ons wou gaan stort nie. Die gasvrou het aangebied dat ons in die hoofhuis kon gaan stort, maar ons het net nie gemaklik gevoel daarmee nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rhona C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhona C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow wow wow. Absolute luxury.

Words cannot describe the experience we had at La Maison Cottage. Everything was perfect. Anyone looking for self-catering accommodation in Cradock would be foolish to stay anywhere else. Book now. Prices need to increase for this 5 star experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alexandra S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexandra S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful and peaceful home.

La Maison was better than expected. Everything was perfect and Altus was a wonderful host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiree B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree B
Gesin met klein kinders

Lieflike blyplek met alles wat jy nodig het.

Eenheid is goed toegerus en gaste kan gerus gaan inboek. Voel meer tuis daar as by my eie huis. Daar word aan alles gedink en ons is baie goed verwelkom. Dankie vir julle goeie diens en netjies blyplek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anrich F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anrich F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens, pragtige plek. Kon nie beter nie.

Die eienaar is baie vriendelik en gee om oor die welstand van kliënte. Hulle sien om na elke aspek om die verblyf so gerieflik as moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naested-straat 1, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf7b136be3ef3adeccab9b30a484d00d66817fc3b47dbd9676c6c9bd615493af0591e8aee1576c159c87a63e80d2e0c36569?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 1 Naested Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.166670255864 25.621921718697
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem