Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Maison Cottage

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naested-straat 1, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 R720 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Maison Cottage is op die eienaars se perseel in die hartjie van Nxuba (Cradock) geleë en bied selfsorgverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en toeriste.

Die ruim eenslaapkamereenheid is smaakvol en het 'n privaat ingang, 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n induksiestoofplaat, 'n mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike sit- en eetarea en 'n TV met DStv en Netflix. Matrasse vir 2 kinders is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die welige tuin en die gemeenskaplike swembad. Daar is ook gratis WiFi. Die slaapkamer en die leefarea het lugversorging en daar is elektriese komberse vir die winter. Veilige parkeerplek en onderdakbraaigeriewe is op die perseel beskikbaar.

Die kothuis is lekker naby winkels, restaurante en plaaslike aktiwiteite geleë. Daar is ook 'n rits natuurlike en historiese besienswaardighede in die area.

Slaapplek

’n Bespreking by La Maison Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kindermatras vir 1
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 14 resensies vir La Maison Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Altus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Maande gelys 11

Ligging

  • Naested-straat 1, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink La Maison Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naested-straat 1, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf7b136be3ef3adeccab9b30a484d00d66817fc3b47dbd9676c6c9bd615493af0591e8aee1576c159c87a63e80d2e0c36569?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 1 Naested Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.166670255864 25.621921718697
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem