+48
Selfsorg in Hoog-En-Droog

La Maison On Main Self-catering

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2024 tot 13 Jan 2025 en 15 Dec 2025 to 13 Jan 2026.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2024 tot 13 Jan 2025 en 15 Dec 2025 to 13 Jan 2026.
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook en vape is binnenshuis verbode.
Gaste mag slegs in die binnehof rook.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Partytjies, ander funksies en ander gaste wat nie bespreek het nie, word nie toegelaat nie.
Let asb. dat alle gaste wat nie by bogenoemde reëls hou nie, gevra sal word om die huis sonder 'n terugbetaling te verlaat.
'n Skoonmaakdiens kan tussen 09:00 en 12:00 teen 'n ekstra koste bespreek word.
Daar is 2 wasserye minder as 3 km ver en hulle besonderhede kan op vesoek voorsien word. Nettie se wasgoedopteldiens kan ook gereël word.
'n Lughawependeldiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kinders moet te alle tye onder volwasse toesig wees.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 11 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 11 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 11 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

110A Main Road, Paarl, 7620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7e4d655c5349a0f2866c60849f66e2295794f62f69c1d67b374e30bb14fbf728e35100149f14b6c92e72342b7d913cfb56a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 000 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 110A Main Road Paarl 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.748471123788 18.961743241734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang