LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+70
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Marine Drive, Kleinmond, 7200, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

La Mer is 'n strandhuis met slaapplek vir 6 en 'n woonstel met slaapplek vir 2 gaste op Kleinmond se strandfront. Die huis het 'n omsetter wat ligte, die TV en sekuriteitskamers aan die gang hou tydens beurtkrag.

Self-catering Sea front Beach House beskik oor 3 slaapkamers waarvan 2 kamers elk 2 enkelbeddens het. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is ten volle toegerus en daar is 'n eetarea en 'n sitarea met 'n kaggel, TV, DStv en gratis WiFi. Buite die huis is daar 'n binnehof met 'n ingeboude braai-area en 'n buitetafel en stoele, asook 'n draagbare braai wat gaste op die voorstoep kan gebruik.

Self-catering Sea Front Apartment is 'n oopplan-woonstel wat oor 'n slaapkamer met 'n koniningrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort beskik. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, yskassie en mikrogolf toegerus. Die sitarea het 'n kaggel, TV, DStv en gratis WiFi. Daar is 'n stoep met 'n draagbare braai, tafel en stoele.

La Mer is 15 minute se stap, via 'n houtpaadjie, van die Palmietstrandmeer en strand af. Botrivierstrandmeer en Kleinmond se Blouvlagstrand is net 20 minute se stap ver. Die besige hawe spog met verskeie restaurante en oulike winkels. Dit is net 5 minute se stap ver.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 161 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Anna P
Gesin met tieners
5.0
Asemrowend. N naweek was te kort! Gaan vir seker weer net langer.
Aug 2026
Tisha F
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige uitsig en gerieflike akkommodasie. Ons het ons tydjie by La Mer terdeë geniet!
Aug 2026
Ferdi Z
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig met 'n ongelooflike uitsig op die see. Baie lekker, dankie. Sal dit definitief aanbeveel.
Aug 2026
Jan B
Gesin met klein kinders
5.0
One of the best places we rented in many years. We stayed for one night only and didn't want to leave. The house is very neat and cosy....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Ricardo W
Gesin met tieners
5.0
Breathtaking. An awesome place. The views are to die for. I would recommend it and will definitely visit again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 197

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 2 Marine Drive, Kleinmond, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Mer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Marine Drive, Kleinmond, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfeef0f468e32b2b7b848f6cea4c98de078ed0cd72d0ddbb008b075d1bf7f29e6918b52dbf42899351327b944f0c51d0029f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 161 5 1 5 2 Marine Drive Kleinmond 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.345409295403 19.011951906746
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang