Broederstroom Akkommodasie by La Montagne Guest Lodge | LekkeSlaap
+26
+26

La Montagne Guest Lodge

  • Vanaf R1 860 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 26 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-laan 1, Broederstroom, Hartbeespoortdam, 0240, Noordwes

Beskrywing

La Montagne Guest Lodge is 'n 4-ster lodge op 'n berg met 'n asemrowende uitsig oor die Magaliesberge en die Hartbeespoortdam.

Verblyf word in verskeie suites, luukse tente en houthuisies gebied. Elke suite is individueel versier. Daar is ook 2 swembaddens, 'n restaurant, 'n dek en 'n gelisensieerde kroeg. Die lodge het rooshout en Rhodesiese kiaat-afwerkings wat dit baie verwelkomend maak.

Daar is ook 'n konferensiesentrum wat deur die eienaar ontwerp is, asook 'n venue vir troues en 'n nuutgeboude opelug kapel vir funksies en verjaarsdagvieringe. Die lodge is ontwerp om by die natuurlike omgewing in te pas en is met Afrika-artefakte versier.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir La Montagne Guest Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Ridge-laan 1, Broederstroom, Hartbeespoortdam, 0240, Noordwes
  • Gaste dink La Montagne Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 860
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 860
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 860
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-laan 1, Broederstroom, Hartbeespoortdam, 0240, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNiOTlkZWY2LWZhZjAtNDdiNS05MzlhLWQ2N2I4NDRiMzk4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 860  per nag (plek vir 2) 21 5 1 4.6 1 Ridge Lane Broederstroom 0240 Noordwes 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.777010729706 27.87472307682
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za