La Motte Gastehuis
Beskrywing
Tinktinkie is 'n aparte, klein kamer met 2 enkelbeddens, skoon linne en handdoeke, elektriese komberse. Die en suite-badkamer het 'n instap-stort. Daar is DStv, lugversorging, 'n yskassie, mikrogolf en eetgerei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar 'n ekstra koste per persoon en moet ten minste 24 uur voor die tyd bestel word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Tarentaal is 'n ruim kamer met 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elektriese komberse, skoon linne en handdoeke word voorsien. Die geriewe sluit DStv, gratis WiFi, 'n waaier en ondervloerse verhitting in. Daar is 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei, tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit en 'n binnebraai met braaigeriewe. Buite op die stoep is sitplek langs 'n swembad en in die tuin is daar genoeg speelruimte vir kinders.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar 'n ekstra koste per persoon en moet ten minste 24 uur voor die tyd bestel word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kokkewiet is 'n solderkamer en word bereik met buitetrappe. Die kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed, skoon linne en handdoeke, elektriese komberse. Die en suite-badkamer het 'n bad. Daar is lugversorging, 'n TV met DStv, yskassie, mikrogolf, eetgerei en braaitoerusting. Gaste kan op die balkon of langs die swembad ontspan. Daar is ook braaigeriewe beskikbaar en 'n area waar kinders kan speel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar 'n ekstra koste per persoon en moet ten minste 24 uur voor die tyd bestel word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het een koninggrootte-bed en een enkelbed, skoon linne en handdoeke, elektriese komberse en lugreëling. Die en suite-badkamer het 'n stort-binne-bad. Daar is siplek met DStv, gratis WiFi, 'n yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, koffie en teegerief met beskuit. Op die stoepie buite is sitplek asook braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar 'n ekstra koste per persoon en moet ten minste 24 uur voor die tyd bestel word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Tortelduif is deel van 'n cottage en bestaan uit 'n slaapkamer en 'n sitkamer-cum-kombuisie. Die slaapkamer het een dubbelbed en een enkelbed, skoon linne en handdoeke. Die en suite-badkamer het 'n instap-stort. Daar is elektriese komberse, lugreëling, DStv, eetgerei, koffie- en teegerief met beskuit, gratis WiFi. Buite op die stoepie is sitplek met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar 'n ekstra koste per persoon en moet ten minste 24 uur voor die tyd bestel word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Houtkapper is 'n aparte, ruim kamer met een koninggrootte-bed en twee enkelbeddens, skoon linne en handdoeke, elektriese komberse.. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad. Daar is lugversorging, DStv en WiFi. Die klein kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, eetgerei en breekware toegerus. Gaste kan in die tuin ontspan en daar is ook braaigeriewe en 'n area waar kinders kan speel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar 'n ekstra koste per persoon en moet ten minste 24 uur voor die tyd bestel word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: La Motté, Preekstoelpad, Bethlehem, 9700, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang