8 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Beach E Blvd, Die Voor Bay, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
La Palma Villas No. 40 is 'n bekoorlike woonstel in Diaz Strand, Mosselbaai en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf vir tot 8 gaste. Die eiendom spog met see-uitsigte vanuit elke kamer.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer met 2 stapelbeddens ingerig is. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n TV met DStv, gemaklike sitplek en 'n skuifdeur wat na die balkon lei met 'n braai-area wat oor die see uitkyk.
Gaste kan gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n braai-area op die balkon en 'n privaat hek wat na Diaz se hoofstrand lei, geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Maggie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Beach E Blvd, Die Voor Bay, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink La Palma Villas No. 40 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Beach E Blvd, Die Voor Bay, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang