LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Perle | LekkeSlaap
+45

La Perle

Korporatiewe-kamer
was R1 700
Vanaf R1 530
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié en suite-kamers is ideaal vir sakereisigers wat vir 'n paar nagte wil oorbly. Dié kamers het elkeen 'n privaat ingang, 'n dubbelbed, heelwat kasspasie, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, toiletware, 'n platskerm-TV, lugversorging, 'n klein kombuisie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinderbeleid: Kinders vanaf die ouderdom van 12 jaar is welkom en betaal as volwassenes in hul eie kamer. Let daarop dat ons swembad nie beskerm is nie; alle gaste is verantwoordelik vir hul kinders se veiligheid. Parkeerplek en toegang: - Gaste parkeer op eie risiko. Parkering is beperk tot een voertuig per kamer, tensy anders aangedui. Neem asseblief jou mede-gaste in ag wanneer jy jou voertuig parkeer. Ontbyt: Halaal ontbyt/maaltye. Let daarop dat ons nie streng Halaal is nie, hoewel ons ons bes doen om dit te respekteer. Stel ons asseblief in kennis van jou dieetvoorkeure; ons sal ons bes doen om daarin te voorsien en te respekteer, maar as jou vereiste nie in lyn is met wat ons gewoonlik lewer nie, sal dit ekstra koste inhou. La Perle is 'n privaat eiendom en die bestuur behou die reg tot toegang voor. Slegs gaste wat in La Perle oornag met volledige akkommodasie, kan van ons swembad en braaigeriewe gebruik maak - dagbesoekers word nie in dié omgewing toegelaat nie. La Perle vra vriendelik om ander gaste in ag te neem. Luide geraas word nie na 22:00 toegelaat nie. Enige gaste wat geraasversteuring of ander ongerief vir enige gaste of personeellede veroorsaak, sal gevra word om te vertrek. Respekteer asseblief die regte van ander. Let daarop dat rook in die kamers nie toegelaat word nie. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Ons behou die reg voor om die hoofgaste te hef vir enige skade wat veroorsaak word deur 'n bespreking deur enige lid van die besprekingsparty. Dit sluit in breek, mors, vlekke, skade aan meubels of toebehore en afwerkings. Enige toevallige skade moet so gou as moontlik aangemeld word om skade en gepaardgaande koste te beperk. Verlore sleutels/toegangskaarte sal 'n vervangingsfooi vir elke verlore sleutel/kaart inhou.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Swembadkamer
was R1 900
Vanaf R1 710
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers het luukse eikehout afwerkings en bied 'n uitsig oor die swembadarea. Die suites het elkeen 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, toiletware, heelwat kasspasie, 'n groot plastkerm-TV, lugversorging en 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Hierdie suites se gaste het die opsie om ontbyt op hul privaat stoep te geniet.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B Een gratis middagtee per verblyf.

Belasting en Ekstras

Kinderbeleid: Kinders vanaf die ouderdom van 12 jaar is welkom en betaal as volwassenes in hul eie kamer. Let daarop dat ons swembad nie beskerm is nie; alle gaste is verantwoordelik vir hul kinders se veiligheid. Parkeerplek en toegang: - Gaste parkeer op eie risiko. Parkering is beperk tot een voertuig per kamer, tensy anders aangedui. Neem asseblief jou mede-gaste in ag wanneer jy jou voertuig parkeer. Ontbyt: Halaal ontbyt/maaltye. Let daarop dat ons nie streng Halaal is nie, hoewel ons ons bes doen om dit te respekteer. Stel ons asseblief in kennis van jou dieetvoorkeure; ons sal ons bes doen om daarin te voorsien en te respekteer, maar as jou vereiste nie in lyn is met wat ons gewoonlik lewer nie, sal dit ekstra koste inhou. La Perle is 'n privaat eiendom en die bestuur behou die reg tot toegang voor. Slegs gaste wat in La Perle oornag met volledige akkommodasie, kan van ons swembad en braaigeriewe gebruik maak - dagbesoekers word nie in dié omgewing toegelaat nie. La Perle vra vriendelik om ander gaste in ag te neem. Luide geraas word nie na 22:00 toegelaat nie. Enige gaste wat geraasversteuring of ander ongerief vir enige gaste of personeellede veroorsaak, sal gevra word om te vertrek. Respekteer asseblief die regte van ander. Let daarop dat rook in die kamers nie toegelaat word nie. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Ons behou die reg voor om die hoofgaste te hef vir enige skade wat veroorsaak word deur 'n bespreking deur enige lid van die besprekingsparty. Dit sluit in breek, mors, vlekke, skade aan meubels of toebehore en afwerkings. Enige toevallige skade moet so gou as moontlik aangemeld word om skade en gepaardgaande koste te beperk. Verlore sleutels/toegangskaarte sal 'n vervangingsfooi vir elke verlore sleutel/kaart inhou.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Tuinkamers
was R1 900
Vanaf R1 710
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers is effens groter en is ideaal vir gaste wat meer privaatheid soek. Die kamers het stylvolle eikehout afwerkings. Dié suites het elkeen 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, toiletware, heelwat kasspasie, 'n groot platskerm-TV, lugversorging en 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B Een gratis middagtee per verblyf.

Belasting en Ekstras

Kinderbeleid: Kinders vanaf die ouderdom van 12 jaar is welkom en betaal as volwassenes in hul eie kamer. Let daarop dat ons swembad nie beskerm is nie; alle gaste is verantwoordelik vir hul kinders se veiligheid. Parkeerplek en toegang: - Gaste parkeer op eie risiko. Parkering is beperk tot een voertuig per kamer, tensy anders aangedui. Neem asseblief jou mede-gaste in ag wanneer jy jou voertuig parkeer. Ontbyt: Halaal ontbyt/maaltye. Let daarop dat ons nie streng Halaal is nie, hoewel ons ons bes doen om dit te respekteer. Stel ons asseblief in kennis van jou dieetvoorkeure; ons sal ons bes doen om daarin te voorsien en te respekteer, maar as jou vereiste nie in lyn is met wat ons gewoonlik lewer nie, sal dit ekstra koste inhou. La Perle is 'n privaat eiendom en die bestuur behou die reg tot toegang voor. Slegs gaste wat in La Perle oornag met volledige akkommodasie, kan van ons swembad en braaigeriewe gebruik maak - dagbesoekers word nie in dié omgewing toegelaat nie. La Perle vra vriendelik om ander gaste in ag te neem. Luide geraas word nie na 22:00 toegelaat nie. Enige gaste wat geraasversteuring of ander ongerief vir enige gaste of personeellede veroorsaak, sal gevra word om te vertrek. Respekteer asseblief die regte van ander. Let daarop dat rook in die kamers nie toegelaat word nie. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Ons behou die reg voor om die hoofgaste te hef vir enige skade wat veroorsaak word deur 'n bespreking deur enige lid van die besprekingsparty. Dit sluit in breek, mors, vlekke, skade aan meubels of toebehore en afwerkings. Enige toevallige skade moet so gou as moontlik aangemeld word om skade en gepaardgaande koste te beperk. Verlore sleutels/toegangskaarte sal 'n vervangingsfooi vir elke verlore sleutel/kaart inhou.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suite
was R2 100
Vanaf R1 890
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié kamers is die grootste en luukste by La Perle. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, gerieflike meubels, 'n en suite-badkamer met 'n stort en toiletware, lugversorging, 'n platskerm-TV, en 'n moderne kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B Een gratis middagtee per verblyf.

Belasting en Ekstras

Kinderbeleid: Kinders vanaf die ouderdom van 12 jaar is welkom en betaal as volwassenes in hul eie kamer. Let daarop dat ons swembad nie beskerm is nie; alle gaste is verantwoordelik vir hul kinders se veiligheid. Parkeerplek en toegang: - Gaste parkeer op eie risiko. Parkering is beperk tot een voertuig per kamer, tensy anders aangedui. Neem asseblief jou mede-gaste in ag wanneer jy jou voertuig parkeer. Ontbyt: Halaal ontbyt/maaltye. Let daarop dat ons nie streng Halaal is nie, hoewel ons ons bes doen om dit te respekteer. Stel ons asseblief in kennis van jou dieetvoorkeure; ons sal ons bes doen om daarin te voorsien en te respekteer, maar as jou vereiste nie in lyn is met wat ons gewoonlik lewer nie, sal dit ekstra koste inhou. La Perle is 'n privaat eiendom en die bestuur behou die reg tot toegang voor. Slegs gaste wat in La Perle oornag met volledige akkommodasie, kan van ons swembad en braaigeriewe gebruik maak - dagbesoekers word nie in dié omgewing toegelaat nie. La Perle vra vriendelik om ander gaste in ag te neem. Luide geraas word nie na 22:00 toegelaat nie. Enige gaste wat geraasversteuring of ander ongerief vir enige gaste of personeellede veroorsaak, sal gevra word om te vertrek. Respekteer asseblief die regte van ander. Let daarop dat rook in die kamers nie toegelaat word nie. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Ons behou die reg voor om die hoofgaste te hef vir enige skade wat veroorsaak word deur 'n bespreking deur enige lid van die besprekingsparty. Dit sluit in breek, mors, vlekke, skade aan meubels of toebehore en afwerkings. Enige toevallige skade moet so gou as moontlik aangemeld word om skade en gepaardgaande koste te beperk. Verlore sleutels/toegangskaarte sal 'n vervangingsfooi vir elke verlore sleutel/kaart inhou.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Garden Superior - Vol badkamer
was R2 100
Vanaf R1 890
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n dubbelwasbak. Daar is ook lugversorging, 'n platskerm-TV met satelliet TV-kanale. Die sitarea het gemaklike banke.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kinderbeleid: Kinders vanaf die ouderdom van 12 jaar is welkom en betaal as volwassenes in hul eie kamer. Let daarop dat ons swembad nie beskerm is nie; alle gaste is verantwoordelik vir hul kinders se veiligheid. Parkeerplek en toegang: - Gaste parkeer op eie risiko. Parkering is beperk tot een voertuig per kamer, tensy anders aangedui. Neem asseblief jou mede-gaste in ag wanneer jy jou voertuig parkeer. Ontbyt: Halaal ontbyt/maaltye. Let daarop dat ons nie streng Halaal is nie, hoewel ons ons bes doen om dit te respekteer. Stel ons asseblief in kennis van jou dieetvoorkeure; ons sal ons bes doen om daarin te voorsien en te respekteer, maar as jou vereiste nie in lyn is met wat ons gewoonlik lewer nie, sal dit ekstra koste inhou. La Perle is 'n privaat eiendom en die bestuur behou die reg tot toegang voor. Slegs gaste wat in La Perle oornag met volledige akkommodasie, kan van ons swembad en braaigeriewe gebruik maak - dagbesoekers word nie in dié omgewing toegelaat nie. La Perle vra vriendelik om ander gaste in ag te neem. Luide geraas word nie na 22:00 toegelaat nie. Enige gaste wat geraasversteuring of ander ongerief vir enige gaste of personeellede veroorsaak, sal gevra word om te vertrek. Respekteer asseblief die regte van ander. Let daarop dat rook in die kamers nie toegelaat word nie. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Ons behou die reg voor om die hoofgaste te hef vir enige skade wat veroorsaak word deur 'n bespreking deur enige lid van die besprekingsparty. Dit sluit in breek, mors, vlekke, skade aan meubels of toebehore en afwerkings. Enige toevallige skade moet so gou as moontlik aangemeld word om skade en gepaardgaande koste te beperk. Verlore sleutels/toegangskaarte sal 'n vervangingsfooi vir elke verlore sleutel/kaart inhou.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Courtyard Superior
was R2 100
Vanaf R1 890
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n binnehof, lugversorging, 'n platskerm-TV met satelliet-TV. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die moderne kombuisie is toegerus met afwerkings.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kinderbeleid: Kinders vanaf die ouderdom van 12 jaar is welkom en betaal as volwassenes in hul eie kamer. Let daarop dat ons swembad nie beskerm is nie; alle gaste is verantwoordelik vir hul kinders se veiligheid. Parkeerplek en toegang: - Gaste parkeer op eie risiko. Parkering is beperk tot een voertuig per kamer, tensy anders aangedui. Neem asseblief jou mede-gaste in ag wanneer jy jou voertuig parkeer. Ontbyt: Halaal ontbyt/maaltye. Let daarop dat ons nie streng Halaal is nie, hoewel ons ons bes doen om dit te respekteer. Stel ons asseblief in kennis van jou dieetvoorkeure; ons sal ons bes doen om daarin te voorsien en te respekteer, maar as jou vereiste nie in lyn is met wat ons gewoonlik lewer nie, sal dit ekstra koste inhou. La Perle is 'n privaat eiendom en die bestuur behou die reg tot toegang voor. Slegs gaste wat in La Perle oornag met volledige akkommodasie, kan van ons swembad en braaigeriewe gebruik maak - dagbesoekers word nie in dié omgewing toegelaat nie. La Perle vra vriendelik om ander gaste in ag te neem. Luide geraas word nie na 22:00 toegelaat nie. Enige gaste wat geraasversteuring of ander ongerief vir enige gaste of personeellede veroorsaak, sal gevra word om te vertrek. Respekteer asseblief die regte van ander. Let daarop dat rook in die kamers nie toegelaat word nie. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Ons behou die reg voor om die hoofgaste te hef vir enige skade wat veroorsaak word deur 'n bespreking deur enige lid van die besprekingsparty. Dit sluit in breek, mors, vlekke, skade aan meubels of toebehore en afwerkings. Enige toevallige skade moet so gou as moontlik aangemeld word om skade en gepaardgaande koste te beperk. Verlore sleutels/toegangskaarte sal 'n vervangingsfooi vir elke verlore sleutel/kaart inhou.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R1 700
Vanaf R1 530
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 67, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5IoyNAKf3QU9lf9aL0pT3ojDd0wphTXuNUhPs2FtfUj4jvCN8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 700, nou Vanaf R1 530  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 67 Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -29.538253993771 31.219292652779
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!