Franschhoek Akkommodasie by La Petite Dauphine | LekkeSlaap
+12

La Petite Dauphine

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Excelsior Pad, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 940 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Petite Dauphine is 'n historiese werkende vrugte- en wynplaas met hoë gehalte akkommodasie-geriewe. Slegs twee kilometer geleë vanaf Franschhoek, die "fynproewershoofstad van Suid-Afrika", in die hartjie van die Kaapse wynlande met sy uiteenlopende interessanthede.

Daar is nege suites om van te kies - elk met pragtige dekor deur ons eie binneontwerp-ateljee.Alle slaapkamers beskik oor 'n en suite-badkamer en kyk uit oor damme, sondeurdrenkte wingerde en boorde, en die asemrowende Franschhoekberge.

Ons suites beskik almal oor klimaatbeheerde lugversorging en die badkamers is toegerus met ondervloerse verhitting. Die suites word ook gekenmerk deur 'n gesellige kaggel vir die koue winteraande, haardroërs, sagte kamerjasse, donssagte handdoeke en ander geriewe wat jou verblyf by ons onvergeetlik sal maak.

Hierdie is die ware kern van Franschhoek en jy word vriendelik uitgenooi om by ons aan te sluit by La Petite Dauphine.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Excelsior Pad, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 940
per nag (plek vir 2)
Vanaf R5 940
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Excelsior Pad, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0ODQ0M2M1LTgwMWEtNDE4OC04NzVjLWUwNDUwMjdkNmYxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 940  per nag (plek vir 2) Excelsior Road Franschhoek 7690 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.930457643979 19.118238687515
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za