Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Petite

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweede Laan Boknesstrand 24, Boknesstrand, Cannon Rocks, 6189 , Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Petite is 'n lieflike selfsorghuis en eenheid in die bekoorlike kusdorpie Boknesstrand in die Oos-Kaap. Die kusdorpie is 'n tipiese kusgemeenskap met min jaarlikse inwoners, 'n paar winkeltjies en 'n groot aantal vakansiehuise. Die strand en sy strandmeer is egter die belangrikste besienswaardighede.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike stoele, 'n etenstafel met genoeg sitplek en 'n TV.

Die Shack is 'n 4x4-eenheid met 'n driekwartbed, stort, wasbak en buitetoilet. Daar is ook 'n yskas, mikrogolf en 'n tweeplaatstoof in die buitekombuis en braai-area.

Gesinne met kinders wat dit geniet om die water rond te spat, sal van die strandmeer hou. Vanaf die grasbanke kan besoekers trapbote huur soortgelyk aan dié in Ramsgate of met die Boknesrivier op vaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir La Petite
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Ligging

  • Tweede Laan Boknesstrand 24, Boknesstrand, Cannon Rocks, 6189 , Oos-Kaap
  • Gaste dink La Petite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweede Laan Boknesstrand 24, Boknesstrand, Cannon Rocks, 6189 , Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b04e2190085d32e83ecf6104cf7f8d9d057f9d16042bb8784c9ba11288382c4aaed2857dceb40080d0a73e5c74d3d2c8ad4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 24 Second Avenue Boknesstrand Boknes Strand 6189 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.726399885075 26.58356419672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem