La Pirogue 47
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Kusweg 95, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 738 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
La Pirogue 47 is selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Willard's Beach, Ballito. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek, aangesien die kompleks met 'n tropiese tuin met 'n groot swembad spog.
Dié woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste deel die tweede badkamer met 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.
Die skuifdeure lei na 'n onderdakbalkon met 'n buite-etenstafel en 'n houtskoolbraai. Daar is ook 'n swembad en 'n swembadjie vir kleuters. Hierdie kompleks is oorkant die strand en reg langs die Boulevard-winkelsentrum.
Oop parkeerplek is agter 'n outomatiese hek beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 72
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Compensation Kusweg 95, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink La Pirogue 47 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Kusweg 95, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal