LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+48
Gastehuis in Milnerton

La Roche Guest House

  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Weenen Road, Milnerton, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

La Roche Gastehuis is geleë in 'n rustige woonbuurt van Milnerton. Die sentrale ligging met maklike toegang tot hoofpaaie, die lughawe en strande, maak dit die ideale basis vanwaar die vele interessante besienswaardighede wat hierdie pragtige bestemming bied, verken kan word.

Gaste het 'n keuse uit 6 smaakvol versierde kamers met gemaklike koning- of koningingrootte beddens. Alle kamers beskik oor en suite toilette en storte, haardroërs, ekstra lang beddens, wekkers, televisies, verwarmers en ingeboude kluise.

La Roche Gastehuis is beurtkrag-vriendelik en toegerus met 'n sonkrag-, omsetter- en battery-rugsteunstelsel.

Gaste kan in die somer ontspan of 'n braai by die groot swembad geniet. Die kaggel in die sitkamer bied 'n knus atmosfeer vir koeler aande. Veilige parkering van die straat af word voorsien. Heerlike ontbyte word daagliks bedien in die eetkamer wat uitloop op die tuin en swembadarea.

Milnerton is 'n noordelike voorstad van Kaapstad, geleë aan die rand van die Atlantiese Oseaan. Dit is 12 km vanaf die middestad geleë en bied maklike toegang tot die stad se gewildste plekke en 'n ongeëwenaarde uitsig oor die baai na Tafelberg, Seinheuwel en Robbeneiland. Met 'n strand, strandmeer, winkelsentrums en 'n gholfbaan, is Milnerton die perfekte plek vir 'n welverdiende blaaskans.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Openbare vervoer naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heike / Jolyon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 11 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • 7 Weenen Road, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Roche Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

7 Weenen Road, Milnerton, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAm0cfUptNtOKs2mbgB6lux1ovXTJSkwVmbFCH8IeYUuFYk9Bml0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 7 Weenen Road Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.876358 18.498886

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang