La Rochelle Accommodation
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Jun 2024 tot 4 Aug 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan van Riebeeck-straat 13, Wellington, 7655, Wes-Kaap
-
Vanaf
R920R736 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Rochelle Accommodation is 'n 100 jaar oue gerestoureerde Victoriaanse huis in die hartjie van die historiese dorp Wellington.
Hierdie Victoriaanse huis het 3 en suite-kamers, elkeen met 'n privaat ingang en smaakvol gemeubileer met antieke meubels.
Rook is verbode in alle kamers en ons versoek dat gaste alkohol verantwoordelik gebruik. Gratis WiFi is beskikbaar, TV's in al die kamers, klein kombuisie met mikrogolf en yskas.
Geniet 'n uitsig oor die wingerd en op die berge vanaf die skaduryke stoep. Die groot tuin het 'n plonspoel en baie spasie om te ontspan.
Die eienaars woon saam met hulle honde op die perseel en daarom word ander troeteldiere nie toegelaat nie.
Wellington is slegs 65 km vanaf die Kaapstad Internasionale Lughawe en 'n skrale 400 meter vanaf die CPUT-kampus, Hugenote Kollege, Breytenbach Sentrum, verskeie trou-lokale, 'n gholfbaan, Bain's Whiskey en wynplase.
Wellington is in die hartjie van die Boland geleë, wat dit die ideale basis-verblyfplek maak vir die toeris wat die Kaapse Wynlande, Kaapse Metropool, Weskus, Overberg, Swartland en Bainskloofpas wil verken.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 117
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Jan van Riebeeck-straat 13, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Gaste dink La Rochelle Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wellington Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan van Riebeeck-straat 13, Wellington, 7655, Wes-Kaap