Wellington Akkommodasie by La Rochelle Accommodation | LekkeSlaap
+62

La Rochelle Accommodation

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan van Riebeeck-straat 13, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

La Rochelle Accommodation is 'n gerestoureerde Victoriaanse huis in die hartjie van die historiese dorp Wellington.

Let daarop dat die eienaars en 1 personeellid 24 uur per dag op die perseel woon.

Hierdie Victoriaanse huis het 4 en suite-kamers, elkeen met 'n privaat ingang en smaakvol gemeubileer met antieke meubels.

Rook is verbode in alle kamers en ons versoek dat gaste alkohol verantwoordelik gebruik. Gratis WiFi is beskikbaar, maar daar is geen TV nie. Alle etes is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.

Daar is 'n mooi uitsig oor die natuur vanaf die skaduryke veranda. Gaste kan ook ’n ontbyt of 'n glas wyn op die mooi stoepe geniet of in die groot tuin in die plonspoel afkoel.

Die verblyf is slegs 50 minute vanaf die Kaapstad Internasionale Lughawe en 'n skrale 400 meter vanaf die CPUT-kampus, Hugenote Kollege, Breytenbach Sentrum, verskeie trou-lokale, 'n gholfbaan, Bain's Whiskey en wynplase.

Wellington is in die hartjie van die Boland geleë, wat dit die ideale basis-verblyfplek maak vir die toeris wat die Kaapse Wynlande, Kaapse Metropool, Weskus, Overberg, Swartland en Bainskloofpas wil verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 71 resensies vir La Rochelle Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Jan van Riebeeck-straat 13, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Rochelle Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan van Riebeeck-straat 13, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0ZGEzZjhhLWM5MTEtNGE5Zi04YmYxLTI1YzA4ZWIyZDAxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 71 5 1 5 13 Jan van Riebeeck Street Wellington 7655 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.636416148501 19.00256217791
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za