La Rochelle Gastehuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Annalien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Marinda U - Des 2023
Algehele gradering
Tevrede.
Elsa J - Aug 2023
Algehele gradering
Die eienares is baie gaaf en tegemoetkomend.
Ananca N - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik!
Lees meerLa Rochelle Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer. Julle moet weer kom asb. Joubert en Annalien
Sandra P - Feb 2020
Algehele gradering
Selfs my 2 honde het lekker gekuier.
Jean S - Des 2019
Algehele gradering
On our forward journey, one bathroom had no light; on return journey one room booked not available.
Andre V - Des 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, met lekker afkoel-swembad.
La Rochelle Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was ook vir ons 'n voorreg om jul te kon akkommodeer.
Catherine H - Des 2019
Algehele gradering
The hostess has absolutely no people skills at all!
La Rochelle Gastehuis se terugvoer
Ongelukkig het ons 'n standard wat ons handhaaf in en rondom ons gastehuis. Ons verskil was oor wangedrag en geraas en dit word glad nie toegelaat in ons area nie.
Petro R - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies en baie behulpsaam.
Marlene S - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Jurie G - Jul 2019
Algehele gradering
Voldoende vir ons doel - oorslaap vir een nag op pad na Windhoek.
La Rochelle Gastehuis se terugvoer
Beste Jurie,
Baie dankie vir die terugvoer.
Ek kan nie onthou in watter kamer het u gebly het nie en sien ook in geen kamer teëls wat af is nie. Kontak my gerus daaroor, dan kan ek net weer gaan kyk.
Dankie ook vir die kommentaar oor die krane. Ons vra juis dat dit aan ons deurgegee moet word as iets los is en of gebreek is dat ons bewus is daarvan en onmiddelik werk daarvan kan maak.
Groete,
La Rochelle Gastehuis
David S - Jun 2019
Algehele gradering
Redelik tevrede.
Francois M - Jun 2019
Algehele gradering
Netjiese plek met goeie geriewe, sentraal geleë.
Ina E - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
La Rochelle Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Goed om te hoor als was reg behalwe die storte.
Sal onmiddelik werk maak daarvan.
Ananca N - Mrt 2019
Algehele gradering
Ontspannend en koel na 'n hele dag se reis.
Ina E - Mrt 2019
Algehele gradering
Goed.
Chris B - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker oornagplekkie.
Charles B - Feb 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en skoon verblyf.
Toekie L - Des 2018
Algehele gradering
100% tevrede gewees ek sal gastehuis aanbeveel, definitief goeie waarde vir geld!
Charmaine J - Des 2018
Algehele gradering
Die aircon-kamer en swembad is 'n hoogtepunt.
La Rochelle Gastehuis se terugvoer
Ek is baie bly dat u dit geniet het en lekker geswem het. Ons hoop om weer te sien.
Groete, Annalien en Joubert.
Elisma D - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
La Rochelle Gastehuis se terugvoer
Ons is baie bly dat u lekker gebly het. Dit is vir ons 'n groot plesier.
Groete, Annalien en Joubert.
Riana V - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker.
La Rochelle Gastehuis se terugvoer
Baie dankie dat u ons ondersteun. Ons sal u graag weer akkommodeer.
Groete, Annalien en Joubert.
Chris B - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker in die braailapa gekuier.
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6de Laan 12, Keetmanshoop, 0000, Karas
- Alle ouderdomme is welkom