La Vida Gastehuis
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Earl Haig-straat 22, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
La Vida Gastehuis bied verblyf in Colesberg, wat dit ideaal maak vir sakereisigers of enkelreisigers wat op soek is na oornagverblyf.
Verblyf word gebied in 'n drieslaapkamerwoonstel en 3 kamers. Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n kombuisie. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 1 dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, en gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n aparte toilet. Die kombuisie is vir selfsorg toegerus.
Die gastekamers het 'n koninggrootte- of dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n platskerm-TV, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Al die kamers het 'n staanwaaier.
Gaste het toegang tot 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is groot bome met skadu en grasperke waar gaste kan ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n hek beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Nadia Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Earl Haig-straat 22, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Gaste dink La Vida Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Colesberg Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Earl Haig-straat 22, Colesberg, 9795, Noord-Kaap