LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Vogue Guest House | LekkeSlaap
+20

La Vogue Guest House

12 resensies
Gastehuis
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retieflaan 45, Monument, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

La Vogue Guest House is in Krugersdorp, 'n myndorp aan die Wesrand van Gauteng. Die huis is naby restaurante, winkelsentrums en geriewe.

Verblyf word gebied in 'n smaakvolle eenheid op die eienaar se perseel met 1 slaapkamer en 'n privaat ingang. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV met DStv. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad. Gehaltelinne en 'n elektriese kombers word voorsien.

Die eenheid se kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond, stoof en basiese kombuisgerei. Die sitkamer het 'n enkelslaapbank en gemaklike sitplek. WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste kan van die gemeenskaplike swembad gebruik maak.

Besoekers aan Krugersdorp kan 'n draai maak by die Wieg van die Mensdom Wêrelderfenisgebied, natuurreservate, historiese besienswaardighede, Silverstar Casino en voetslaanroetes.

Slaapplek

’n Bespreking by La Vogue Guest House sluit in:

Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir La Vogue Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Piet Retieflaan 45, Monument, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Gaste dink La Vogue Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retieflaan 45, Monument, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFuRGgjK96e4XCpto55WHd4Y9U79r5jSUnUP8wWgotnaJgRGat6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 3 persone) 12 5 1 5 45 Piet Retief Avenue Monument 1739 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.09571 27.79332
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!