LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Vue Lodge | LekkeSlaap
+36

La Vue Lodge

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 38 resensies vir La Vue Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Linda G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda G

Dit was fantasties!

Die eienaar het uit sy pad gegaan om ons tegemoet te kom omdat ons vlug vertraag was en ons toe eers heelwat later daar arriveer het. Hulle het vir ons aandete gereed gehad en ons met 'n glimlag ontvang. Hulle diens was puik. Ons moes ook die volgende oggend vroeër vertrek en hulle het ons weereens tegemoetgekom met ontbyt wat hulle spesiaal vir ons vroeër moes bedien. Niks is vir hulle te veel moeite nie. Die kamers was ook lieflik! Kan dit vir enigeen aanbeveel.

Elmari R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari R
Gesin met tieners

Goeie keuse vir verblyf naby Lanseria Lughawe en Krugersdorp.

Ons het baie lekker gebly. La Vue Lodge is baie netjies, gerieflik en gemaklik vir 'n groep mense. Ons het die rustigheid en die spasie baie geniet. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was heerlik en gesellig. Wat ligging aanbetref, was dit baie gerieflik naby die lughawe. Ons het in die gesinseenheid gebly en dit is so lekker groot dat ons almal heerlik almal saam kon kuier. Ons kan hierdie akkommodasie met vrymoedigheid aanbeveel.

Carla E - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla E

Baie netjies.

Alles is baie netjies en aangenaam.

Anel D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heel goeie gastehuis wat wel nodig het om meer aandag te gee aan detail.

Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam en ons kar is selfs afgespoel die oggend voor ons vertrek. Maar daar is 'n hele paar ander dinge wat meer aandag nodig het. Ons ervaring is dat 'n mens gewoonlik darem vir 'n R1300 per nag bv. lugversorging in jou kamer sal hê wat nie hier die geval was nie.

La Vue Lodge's terugvoer

Baie dankie vir jou eerlike terugvoer Anel.

Ons adverteer duidelik dat daar geen lugversorging in die kamers is nie maar slegs dak waaiers.
Dit is baie selde dat dit benodig word en dus het ons besluit om dit nie te installeer nie.
Ek vertrou wel dat julle verblyf andersins genotvol was.

Vriendelike groete
Thys

La Vue Lodge
Lynne G - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en rustig!

'n Ontspanne en rustige wegbreek. Thys en sy span is meesters van "personal touch".

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Wonderlik en rustig!

A relaxing and restful stay. Thys and his team are masters of the personal touch!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Anéll B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anéll B
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike mense en baie goeie diens!

Ons kamer was baie netjies en ons het baie lekker gebly en hulle kos was heerlik. Ek sal hulle aanbeveel vir enige iemand. Ons het regtig goeie diens gekry en die mense was baie vriendelik. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Ene R - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ene R
Enkelreisiger

Uitstekende diens - personeel is vriendelik en behulpsaam.

La Vue Lodge was die moeite werd! Ek sal definitief weer daar bly.

Tracy B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay.

So pretty and tranquil, just what you need when you want to get away for a bit.

La Vue Lodge's terugvoer

Thank you for the excellent review, Tracy. We do try hard to keep our guests happy, and it is always encouraging to get some good feedback.

La Vue Lodge
Michelle D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens.

Goeie diens, rustig, baie behulpsaam, en heerlike atmosfeer, vriendelike mense, sal weer soontoe gaan.

Sonia B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sonia B

Nee.

Het gesukkel om ingelaat te word. Kon eers 2 uur ingaan en ons troue het 14:45 begin op 'n ander plek. Krag was af en ek moes make-up in die donker aansit. Shower het nie pressure gehad, dus het ek gebrand en dan koud gekry. Wag nog om te hoor oor goed wat ek daar vergeet het. Moes self sukkel om uit te kom. Die bed was lekker groot en die kamer ruim.

La Vue Lodge's terugvoer

Beste Sonia,

Ek wens ek kon jou resensie aan Eskom stuur. Ons het ongelukkig geen waarskuwing van hulle ontvang aangaande 'n moontlike kragonderbreking nie. Ongelukkig het Pieter ook nie geweet hoe om die groot kragopwekker aan te skakel nie. Ek sal beslis seker maak ek leer hom hoe om dit te doen. Hulle het ook nie geweet hoe om die waterdruk reg te stel tydens so 'n onderbreking nie. Ek sal verseker dit word ook reggestel. Daar is wel LED ligte beskikbaar by ontvangs en weereens moes hulle hieraan gedink het.

Ek sal verseker dat die item wat julle vergeet het vandag gratis per spoed pos gestuur word. Ek hoop ook ons kan jou vertroue op een of ander manier herwin.

Vriendelike groete,
Thys

La Vue Lodge
Diana V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana V
Gesin met klein kinders

Fantasties! Sal beslis weer kom.

Familiekamer het alle verwagtings oortref, heerlik gesellig en ruim (plaaskinders soek spasie). Kaggel was bonus. Ontbyt was heerlik. Wonderlike wegbreek.

Lourens S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens en 'n rustige atmosfeer.

Ons het baie lekker by La Vue gebly. Met aankoms, vriendelike ontvangs en puik diens. Dis 'n rustige atmosfeer en baie naby aan die lughawe en ook ander aktiwiteite. Die kos is keurig en met sorg voorberei. Ons sal enige tyd terug gaan.

Maryna D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamers, tuine en diens was uit die boonste rakke.

Wat 'n lekker, rustige wegbreek plekkie. Die kamer en badkamer is luuks en gemaklik en die tuine pragtig. Die diens was fantasties en hulle het baie moeite gedoen met my vegetariese maaltye. Thys en Karien is fantastiese gasheer/vrou en selfs die twee honde het ons laat tuis voel! Ons sal beslis weer soontoe gaan.

La Vue Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die fantastiese kommentaar. Ons is so bly dat jy die tyd saam ons geniet het.
Ons hoop om jou gou weer terug te sien by La Vue.

La Vue Lodge
Carol T - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carol T
Saam met vriende

Ons was net hier vir die aan, maar dit was fantasties.

Die hele ervaring was goed - van die bespreking van die kamers, tot die diens, tot die atmosfeer en die gratis karwas wat sommer ook ingegooi is!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We were only there overnight but it was an excellent night.

The entire experience was a good one, from booking to the rooms, the service, the ambience and the gratis car wash thrown in as well!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

La Vue Lodge's terugvoer

Dear Carol.
Thank you for your excellent review. We hope to see you again.
Thys

La Vue Lodge
Brandon C - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon C
Gesin met klein kinders

Very impressed with the venue, food and reception.

Will recommend

La Vue Lodge's terugvoer

Dear Brandon.
Thank you for your excellent rating of our establishment.
We look forward to your next visit some time.
Thys

La Vue Lodge
Letlhogonolo M - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Letlhogonolo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing experience.

The place was very clean and relaxing.but the fact that it doesn't have a TV was not ideal especially if you are there on holiday and don't have any events to attend.

La Vue Lodge's terugvoer

Thank you for taking the time to review us Letlhogonolo.
I trust that you do understand where we come from not having TV's.
Have a lovely day.
Kind regards.
Thys

La Vue Lodge
Ellen Barbara S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen Barbara S
Saam met vriende

Fantasties en luuks.

Dit was 'n wonderlike ervaring. Die diens is uitstekend en die kamers baie luuks. Die eienaars kan regtig trots wees op hulle gastehuis.

La Vue Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer Ellen. Ons hoop om julle weer te sien. Julle is altyd welkom.

La Vue Lodge
Michael B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B
Gesin met klein kinders

Fantastic, value for money.

It was fantastic accommodation, will recommend to anyone. Breakfast was also very nice. The hosts are friendly and make you feel at home.

La Vue Lodge's terugvoer

Michael, thank you for the great review and rating. We appreciate all reviews and referrals. We are glad you enjoyed your stay with us and hope to see you again.

La Vue Lodge
Leon F - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Uitstekende waarde vir geld.

La Vue Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Leon. Ons probeer hard om almal tevrede te hou en as ons sulke terugvoer kry maak dit alles die moeite werd.

La Vue Lodge
Frieda V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda V

Heerlike, rustige verblyf met goeie en vriendelike diens.

Vriendelike mense. Pragtige tuine. Ons het die rustige, aangename atmosfeer baie geniet.

La Vue Lodge's terugvoer

Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste tevrede was.
Dankie vir die positiewe terugvoer Frieda.
Ons hoop om julle gou weer te sien.

La Vue Lodge
Anton C - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het regtig tuis gevoel!

Thys is 'n besonderse goeie gasheer. Ons het die verblyf geniet.

La Vue Lodge's terugvoer

Baie dankie Anton. In die gasvryheids bedryf is dit sekerlik die mooiste kompliment wat mens kan ontvang...

La Vue Lodge
Cornel B - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werklik besonders!

Ons nag se verblyf by La Vue Lodge was werklik besonders. Mathys was voorwaar baie gasvry en die akkommodasie is werklik uit die boonste rakke. Ontbyt was natuurlik heerlik en ons sal graag weer daar besoek aflê!

La Vue Lodge's terugvoer

Dankie vir die wonderlike terugvoer Cornel. Dit was vir ons 'n plesier om julle te akkommodeer.

La Vue Lodge
Carel F - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carel F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige area naby lughawe en snelweg.

Sien die sterre.

Danie W - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker naby aan Pretoria/Johannesburg vir 'n goeie naweekwegbreek.

Dit is skoon en netjies in 'n baie rustige omgewing en tog naby genoeg aan Lanseria. Ons het die glasfabriek en Leeupark besoek. Doen dit gerus. Ons het heerlik ontspan en baie lekker geslaap. Die aandete en ontbyt was heerlik. Bespreek gerus vir die aandete ook. Die watervalletjie by die swembad verleen 'n lekker ontspanne atmosfeer.

Reino D - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reino D
Saam met vriende

'n Gastehuis soos min ander!

Ons was hartlik gegroet met vriendelike gesigte. Die kamers is fantasties en die venue skep 'n tipe van romantiese wegbreek uit die stad. Ek sal definitief weer gou by La Vue gaan kuier.

Fatima F - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fatima F
Gesin met tieners

Heaven on Earth!!!

My parents celebrated their 50th wedding anniversary in September 2014 and I booked accommodation at La Vue Lodge for that one night. The venue, food and rooms were absolutely amazing. Will definitely recommend this place to my friends and family.

Piet L - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Piet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam om daar oor te bly. Die personeel was baie aangenaam en behulpsaam.

Ons was baie beïndruk met die ruim kamer. Daar kan beslis gekyk word na installasie van televisie, al is dit net in `n ontspanningsarea. In ag geneem die min reën wat ons tot nou toe gehad het is die tuin pragtig. Thys en sy span kan beslis aanbeveel word, veral vir besigheidslui. Ek het reeds 'n aanbeveling by ons kerk gedoen. Ek het die teenwoordigheid van die twee honde geniet.

Keesje V - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keesje V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ingang is bietjie afskrikkend, maar die kamers en verblyf is mooi.

Dit was 'n heerlike wegbreek gewees. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers is warm en baie mooi. Die ontbyt wat ingesluit is, was heerlik en baie meer as wat verwag was.

Jurie S - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en professioneel!

Die gasheer/vrou is baie behulpsaam, vriendelik en gasvry. Hulle is bereid om baie te doen om jou tuis te laat voel. Die kos is uitstekend en word kreatief voorgesit. Ons beveel die plek graag aan.

Jannie V - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed atmosphere, very friendly and hospitable owners and staff, very enjoyable

We really enjoyed our stay. Owners were very accommodating to serve us a very enjoyable dinner on short notice which we really appreciated. Room was very neat and comfortable with a warm atmosphere. We loved it!

Johann M - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M
Gesin met tieners

Vriendelike, gasvrye ontvangs en 'n rustige, beskutte atmosfeer!

Sien die sterre hieronder.

Riaan D - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, gemaklike verblyf.

Die kamer was gemaklik, skoon en pragtig. Die kos was heerlik! Ons is vriendelik verwelkom en het dadelik gemaklik gevoel. Dit is net die muskiete wat gepla het.

Ria L - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Diens was puik, lekker gekuier en personeel vriendelik en behulpsaam.

Louis F - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en lekker gebly, vriendelike ontvangs.

Alles het goed verloop van die aanvankilke bespreking af en julle aanwysings na die plek was in die kol. Veiligheid en sekuriteit in die omgewing is belangrik en blyk in plek te wees. Hulle kredietkaart fasiliteit het nie gewerk nie en die wag by die hek om oopgemaak te word kan verkort word as opmerkings en nie noodwendig kritiek nie. Sal beslis weer daar oorbly indien die geleentheid hom voordoen.

Sj V - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sj V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspannend en 'n lekker wegbreek by vriendelike mense!

Die diens is besonders goed en die mense is meer as gewillig om te help. Ons het ook lekker met hulle gekuier en lekker gelag. Die kos wat ons gekry het was ook baie, baie lekker!

Conrad V - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Conrad V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier!

Die ontvangs was vriendelik en persoonlik. Alles was gereed en skoon. Ons het regtig lekker gekuier in hierdie mooi plek. Die bestuur was deurentyd hulpvaardig en die fasililteite is uitstekend.

Santie C - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Santie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mense is baie vriendelik en behulpsaam, en die plek is pragtig.

Privaatheid en rustigheid is definitief daar!

Chantelle R - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle R
Gesin met klein kinders

Perfectly situated - Perfectly tranquil and homely

It was certainly a pleasant stay. We will definitely return here and have already told many people we know about La Vue Lodge.

Vanaf R1 040
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 040
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 040
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 161, Nooitgedacht, 1937, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0NzNkMGI4LWY3MDYtNDg1My1hMWE5LTA0MTg3ZGI5NWVlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 040  per nag (vir 2 persone) 38 5 1 5 Plot 161 Nooitgedacht 1937 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.997713854114 27.918067574501
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!