Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laasteskof

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Laasteskof
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Delanie M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delanie M

Salig, ontspanne.

Heerlike, netjiese verblyf. Daar was heerlike warm beddegoed en oorgenoeg hout vir die kaggel en braai. Die rustigheid van plaas, maar loopafstand van die hoofstraat is 'n bonus. Ons kom vir seker weer ons batterye hier herlaai!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laasteskof se terugvoer

Hi Delanie,
Ek is bly julle het Laasteskof so geniet, ons klein plasie in die dorp. As daai batterye weer gelaai moet word,is julle baie welkom.
Groete,
Mona

Laasteskof
Letsie C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letsie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig en ontspannend!

Ons wou met ons oorslaap op pad na Swellendam net eers 'n dag rus en Laasteskof was perfek! Mona en haar man was so vriendelik en tegemoetkomend! Ons kon van haar Karoo kombuis gebruik maak om self kos te maak en die patio by braai was absoluut die plek waar ons batterye kon laai. Ons het die plaas gevoel met skape en hoenders so geniet en was ook uitstekend geleë om in die mooi dorpie rond te stap. Ek het my behoorlik verlustig in haar kookboeke en interessante leesstof wat ons genooi het om te lees. Beddegoed was lieflik en huis baie skoon. Ons sal baie graag weer daar wil oorslaap. 'n Huis weg van huis! Baie dankie Mona!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laasteskof se terugvoer

Beste Letsie,
Baie dankie vir ‘n mooi resensie oor Laasteskof.
Dit was heerlik om julle as gaste in ons hartshuis te hê en sal julle graag enige tyd weer hier by Laasteskof verwelkom.
Karoo groete,
Mona

Laasteskof
Anita C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita C
Gesin met tieners

Heerlike verblyf in Prins Albert.

Dit is ’n pragtige ou huis. Die huis is uitsonderlik gemeubileerd. Die plaasatmosfeer maak dit eie aan Prins Albert. Stapafstand van die dorp af met lekker eetplekke. Die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig en gaan uit haar pad om mens te akkomodeer. Ek sal vir seker weer by Laasteskof bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laasteskof se terugvoer

Dankie Anita.
Dit was baie lekker om jou en jou gesin te ontmoet en by Laasteskof te kon verwelkom.
Ek sal julle graag weer by Laasteskof hier in Prins Albert sien.
Groete,
Mona

Laasteskof
Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luttigstraat 6, Prins Albert, 9300, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb43caeb710ef273292c8839d36ade719d686f744843c8680f2c5ac290f80387e705ccedfb4c33763207d910df7a850ea8e0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 6 Luttig Street Prince Albert 9300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.22880557101 22.032192614294