Paarl Akkommodasie by Laborie Estate | LekkeSlaap
+24

Laborie Estate

B&B

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Laborie Estate
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5
Vea W - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Vea W
Saam met eggenoot / lewensmaat

I will not recommend Laborie Estate. You receive keys at the gate. Nobody helps you to your room or shows you your room. Numbers too small.

I was really disappointed. I've always wanted to stay at Laborie.

Laborie Estate's terugvoer

Dear Vea,
Thank you for your recent visit.
We are saddened to learn that you did not have an enjoyable stay at Laborie Estate.
All room keys for guests who check-in after hours, are left with the security officer on duty at the main entrance.
They are, however, obliged to accompany you to your room. We will definitely look into this matter and keep in contact with you. Kind regards, Bianca Daniels - Hospitality Manager

Laborie Estate
Thys G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely people, great location, fantastic hospitality!

This is a must visit area of South Africa. Laborie makes it easy regarding location!

Laborie Estate's terugvoer

Dear Thys
Thank you for your recent visit and your lovely review.
We are very happy to learn that you enjoyed your stay with us and we wish you many happy returns.
Kindest regards, Bianca Daniels - Hospitality Manager.

Laborie Estate
Izak P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izak P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik ou-wêreldse verblyf.

'n Pragtige nostalgiese outydse atmosfeer wat bewaar moet word vir 'n nageslag wat bewaringsbewus is. Waarde vir geld. Heerlike ontspanning in die ou Kaapse atmosfeer.

Elze K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elze K
Gesin met tieners

Baie aangenaam, netjies, skoon en baie veilig met al die geriewe!

Sal definitief weer daar bly! Dit was great!

Laborie Estate's terugvoer

Geagte Mev Kotze,
Baie dankie vir u onlangse besoek en vir u pragtige resensie. Ons is bly u het die kuier by ons geniet.
Kom gerus weer.
Vriendelike groete,
Bianca Daniels - Gasvryheidsbestuurder

Laborie Estate
Adel V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en huislike gevoel

Vriendelike diens. Heerlike ontbyt en waarde vir geld teen die ander wine estates in omtrek.

Laborie Estate's terugvoer

Geagte Adel
Baie dankie vir u onlangse besoek en fantastiese resensie.
Ons is baie bly dat u dit hier by ons geniet het.
Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Bianca Daniels
Gasvryheidsbestuurder
Laborie Landgoed

Laborie Estate
Beyers O - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beyers O
Saam met vriende

Wonderlike, luukse verblyf in 'n plek wat erfenis en geskiedenis uitstraal.

Wonderlike oornagverblyf by Laborie gehad. Die ontvangs was warm, vriendelik en opreg. Pragtige, stil kamer wat op een van die mooiste vistas in die wêreld uitkyk. Dis moeilik om nie jouself in die verlede terug te dink nie. Ek sou wat wou gee om die eienaar van die plek te kon gewees het! Die uitleg en uitsig oor die wingerde en die Drakensteinvallei is asemrowend mooi. Die herehuis straal grasie van vervloë dae uit, maar is gemaklik. Dis erfenis om op trots te wees. Ek sal beslis weer daar wil bly as ek die kans kry.

Laborie Estate's terugvoer

Geagte Beyers
Baie dankie vir u onlangse besoek en dat u die tyd geneem het om hierdie wonderlike resensie te skryf.
Ons is baie bly dat u, u verblyf by ons geniet het en ons nooi u hartlik uit om ons weer te besoek.
Vriendelike groete
Bianca Daniels
Gasvryheidsbestuurder
Laborie Landgoed

Laborie Estate
Etienne M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Etienne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Laborie Estate is 'n pragtige wynplaas en gastehuis. Die eekhorings gee 'n vriendelike gevoel en die ou akkerbome is aanskoulik pragtig.

Laborie is 'n lekker bestemming. Ons was bietjie laat met die verkeer en die ontvangs het ons kamersleutels en inteken dokumente reg gehad by 'n vriendelike hek wag. Die kamer was lekker ruim en die restaurant (Giovanis) het gesorg vir 'n hartelike ete. Die ontbyt was lekker en die heerhuis is 'n baie mooi ou Kaaps-Hollandse huis met 'n lang tafel waar almal saam ontbyt eet. Ek sou dit waardeer het as die kamers so knippie goedkoper was, mens kan nie bad nie weens die water skaarste. Sal aanbeveel vir 'n gesin, maar ook romantiese naweek.

Laborie Estate's terugvoer

Geagte Etienne
Baie dankie vir u onlangse besoek en die positiewe resensie. Ons is bly dat u, u verblyf by ons geniet het. Besoek ons gerus weer.
Vriendelike groete
Bianca Daniels
Gasvryheidsbestuurder
Laborie Estate

Laborie Estate
Vanaf R1 750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Taillefer, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhf60sWiTNq7Cnjd20Ot0lsQ4ao95s6XFyPeKuYvn025xSdRQAA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 750  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 Taillefer Paarl 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -33.766025919034 18.957951632927
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za