LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by LaCotte River Chalets | LekkeSlaap
+15

LaCotte River Chalets

Lodge
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Phalaborwa-Giyani, Miami-plaas, Letsitele, 0885, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

LaCotte Riverside Chalets is op die oewer van die Groot-Letabarivier. Dis 'n versteekte juweel in idilliese tuine met natuurlike bosveld en bied gaste 'n ontspannende wegbreek.

Gaste kan kies tussen 3 chalets wat elk slaapplek vir 2 volwassenes bied. Die chalets het dubbelbeddens of 2 enkelbeddens, en 2 ekstra enkelbeddens kan op versoek vir kinders bygevoeg word. Elke chalet het 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die chalets is met yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en lei na 'n balkon met 'n rivieruitsig.

Die lodge bied 'n swembad in die weelderige tuine en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan 'n drankie by die gelisensieerde kroeg met 'n veerpyltjiebord geniet, en daar is 'n pooltafel, 'n TV met DStv en lugversorging.

Die omgewing is ideaal vir voëlkyk en gaste kan in die Hans Merensky-natuurreservaat fietsry of die Krugerwildtuin verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Langs Phalaborwa-Giyani, Miami-plaas, Letsitele, 0885, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Laeveld Limpopo
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Phalaborwa-Giyani, Miami-plaas, Letsitele, 0885, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6zX3jXKDne3A3FaSmJniW9WJkSxn8sngvF5hBtATy1pQGt0f1C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) Off Phalaborwa-Giyani Miami Farm 0885 Limpopo 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -23.690157557505 30.597086600323
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!