Lady Grey Walk Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Lady Grey Walk Cottage is 'n selfsorgkothuis in McGregor, 'n dorpie tussen berge en wingerde.

Die kothuis bied slaapplek aan 8 gaste en het 2 slaapkamers, 'n kamer op die tussenvloer, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die tussenvloer het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike rusbank. Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met 'n vuurmaakplek.

Slaapplek

'n Bespreking by Lady Grey Walk Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lady Grey Walk Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 700 R2 295 per nag (vir 8 mense)

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za