Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ladybird Vineyards Guesthouse

Gastehuis
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 8 Feb 2024 tot 12 Des 2024.

  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44 Klapmutsweg, Ladybird Vineyards, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 1
  • Vanaf R3 685 R3 317 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ladybird Vineyards Guesthouse bied verblyf in Stellenbosch en dit is binne 10 km van die Universiteit van Stellenbosch en 18 km van Boschenmeer Gholfbaan af. Daar is 3 kamers wat elk spog met ’n uitsig oor die pragtige Kanonkop-wingerde, sowel as ’n dam.

Elke kamer is selfsorg en het slaapplek vir 2 gaste elk. Die kamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die kamers het elk 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Elke kamer het sy eie TV, eetarea en sitarea met sitplek en lei na 'n stoep wat 'n uitsig oor die dam bied.

Die eiendom het 'n sprankelende swembad en braaigeriewe wat gaste kan gebruik, asook gratis WiFi. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.

Gaste by Ladybird Vineyards Guesthouse kan aktiwiteite in en om Stellenbosch soos voetslaan, bergfietsry, wynproe, asook perdry geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Ladybird Vineyards Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.8/5

Stacy Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 200

Jaar gelys 6

Ligging

  • R44 Klapmutsweg, Ladybird Vineyards, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ladybird Vineyards Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 685
R3 685 R3 317
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 685
R3 685 R3 317
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44 Klapmutsweg, Ladybird Vineyards, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 1
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf849313b5f3bd012758954ddaf71ff1739a86e890b319e9adc9ff33e448f4143d0c48bf79aa381a8390bbba1e2600d8ade4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 685 nouVanaf R3 317 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 R44 Klapmuts Road Ladybird Vineyards 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.845599057034 18.862391582209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem