Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lafenis Selfsorg

  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barney Klaff-straat 24, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lafenis Selfsorg is 'n oopplan-kamer op die gasheer se erf in 'n stil buurt in Jan Kempdorp, Noord-Kaap. Dit is ideaal vir reisigers wat deurreis en op soek is na gerieflike oornagverblyf, sowel as sakereisigers wat langer moet oorbly.

Die kamer het sy eie ingang, 3 enkelbeddens, waarvan 2 as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word, elektriese komberse, en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskas, ketel, mikrogolf, elektriese braaipan, eetgerei en breekware toegerus.

Die kamer bied ook lugversorging, sekere DStv-kanale, gratis WiFi en 'n lessenaar wat dit ideaal maak vir sakereisigers. Daar is 'n wasgoeddiens en sekere maaltye kan op versoek en teen ekstra koste voorsien word.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek onder 'n skadunet word agter 'n elektriese hek op die perseel gebied. Lafenis beskik oor 'n ekstra watertenk en 'n kragopwekker, sodat beurtkrag en watervoorsiening geen probleem is nie.

Jan Kempdorp is sowat 100 km noord van Kimberley en is op die nasionale pad, die N18, wat Vryburg en Mahikeng verbind.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Lafenis Selfsorg
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 1

Ligging

  • Barney Klaff-straat 24, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
  • Gaste dink Lafenis Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Jan Kempdorp Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barney Klaff-straat 24, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68ac3ef84e363d2426f44244fbd28b0d14100e94e79b3d09b55a612cf7454895403c8aa8cabfc32e9765608028e3686ec163?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 24 Barney Klaff Street Jan Kempdorp 8550 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.915122504756 24.848038409787
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem