LaFleur Garden Venue & Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 23 Sep 2019 tot 27 Sep 2019.

Beskrywing

LaFleur Garden Venue & Guesthouse is in Potchefstroom en is ideaal vir vakansie- en sakereisigers.

Die gastehuis bied verblyf in 5 kamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Die kamers het gemaklike beddens en sommige het en suite-badkamers. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Elke kamer het 'n plafonwaaier, 'n TV met DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan in die eetarea by die kaggel kuier of in die lieflike tuin by die swembad ontspan.

Die LaFleur Garden Venue is ook beskikbaar vir funksies met plek vir tot 70 gaste op die toegeboude patio. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Klein troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word, maar moet te alle tye aan 'n leiband wees.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na LaFleur Garden Venue & Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 R630 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 23 Sep 2019 tot 27 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za