LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by LaFleur Garden Venue & Guesthouse | LekkeSlaap
+39

LaFleur Garden Venue & Guesthouse

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir LaFleur Garden Venue & Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Thaliza S - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thaliza S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Snoesig, netjies en gasvryheid.

Sien sterre.

LaFleur Garden Venue & Guesthouse's terugvoer

Dit was vr my aangenaam om julle te ontmoet en is bly dat julle tevrede was met dit wat julle beleef het. Hoop ons sien julle weer.

LaFleur Garden Venue & Guesthouse
Glaudina M - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Glaudina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike, pragtige rusplek na 'n vreeslike besige dag.

Die gastehuis het aan al ons verwagtinge voldoen. Die kamer was baie smaakvol gemeubileer en die bed was van baie goeie gehalte. Die kliëntediens was van hoogstaande gehalte.

Kleinjan R - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kleinjan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon, gasvry.

Pragtige verblyf en tuin, die Fullers is oulike mense. Ons het ons kort tydjie daar baie geniet.

LaFleur Garden Venue & Guesthouse's terugvoer

Dankie Kleinjan en Nikita,
Was vir ons aangenaam om julle te huisves.
Julle was sulke rustige gaste.
Miemie Fuller

LaFleur Garden Venue & Guesthouse
Marlene D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik heerlik en 'n asemrowende tuin en gasvrye gasvrou en gasheer!

Die verblyf was great!

LaFleur Garden Venue & Guesthouse's terugvoer

Dit was ons plesier! Jou resensie maak dit alles moeite werd.

LaFleur Garden Venue & Guesthouse
Natalie V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie dankie vir Miemie se vriendelikheid, sy het ons so welkom laat voel, en ons beslis op haar hande gedra. Hulle het die mooiste tuin. Beste diens en gastehuis ooit.

LaFleur Garden Venue & Guesthouse's terugvoer

Dankie vir die positiewe kommentaar. Was 'n plesier om julle hier te ontvang. Hoop ons sien julle weer.

LaFleur Garden Venue & Guesthouse
J P B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J P B
Gesin met tieners

Rustig, vriendelik en die mooiste tuin wat jy aan kan dink.

Vriendelike professionele ontvangs. Baie goeie diens. Rustige omgewing met die mooiste tuine waar jy kan ontspan.

LaFleur Garden Venue & Guesthouse's terugvoer

Goeie dag JP,

Dit was aangenaam om julle hier te huisves. Hoop ons sal julle weer sien.

LaFleur Garden Venue & Guesthouse
Charlien N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlien N
Saam met vriende

Baie nietjies en mooi kamers.

Kliëntediens was baie goed gewees. Kamers is baie mooi en modern. Baie mooi uitsig en gronde is goed onderhou. Het baie lekker gebly.

LaFleur Garden Venue & Guesthouse's terugvoer

Goeie dag Charlien,

Dankie dat julle hier by ons oorgebly het. Hoop om julle weer te sien.

LaFleur Garden Venue & Guesthouse
Jb D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jb D
Enkelreisiger

Goeie skoon akkommodasie.

Praat Afrikaans, geen boere-ontbyt beskikbaar nie, kamer nr. 4 het nie badkamer nie, moes badkamer en toilet in die gang gebruik.

LaFleur Garden Venue & Guesthouse's terugvoer

Vir die ongerief van 'n aparte badkamer en toilet is die tarief goedkoper. Slegs kontinentale ontbyte word bedien. Word ook so geadverteer.

LaFleur Garden Venue & Guesthouse
Rita P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita P
Saam met eggenoot / lewensmaat

LaFleur is werklik 'n huis weg van die huis. Die venue is 'n paradys, ons gaan vir seker weer daar oorslaap.

Ons is vriendelik ontvang by die gastehuis en het dadelik tuis gevoel. Ons kamer was pragtig met lugversorging. Alles was net van uiterste gehalte. Daar was 'n persoonlike gevoel omtrent alles. Ons beveel LaFleur vir seker aan vir enige vriende.

LaFleur Garden Venue & Guesthouse's terugvoer

Goeie dag Rita,

Dit was aangenaam om julle hier te kon ontvang. Bly julle het julle verblyf aangenaam gevind.

Kom gerus weer.

LaFleur Garden Venue & Guesthouse
Natasha M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige tuin met lieflike versierde kamer. Super vriendelike personeel. Heerlike ontbyt.

Die tuin is pragtig en ruim. Kamers is baie skoon en pragtig versier. Ontbyt baie lekker. Pragtige personeel wat vriendelik en behulpsaam is.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful garden with lovely decorated room. Super friendly staff. Lovely breakfast.

The garden is beautiful and spacious. Rooms are very clean and beautifully decorated. Breakfast very tasty. Lovely staff that are friendly and helpful.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

LaFleur Garden Venue & Guesthouse's terugvoer

Thank u for your support. Glad u enjoyed your stay with us.

LaFleur Garden Venue & Guesthouse
Erika V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en hartlike ontvangs!

Pragtige, skoon kamer en lieflike beddegoed. Hartlike mense. Ons het tuis gevoel. Smaaklike kontinentale ontbyt geniet! Regtig aanbeveelbaar.

LaFleur Garden Venue & Guesthouse's terugvoer

Was aangenaam om julle te ontmoet. Dankie vir julle ondersteuning.

LaFleur Garden Venue & Guesthouse
Hilary J - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary J
Gesin met tieners

Netjies en vriendelik.

Die akkommodasie was baie netjies, skoon en gemaklik. Die eienaars was baie gasvry en besorg oor ons ondervinding. Wonderlike mense, baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar oorbly.

LaFleur Garden Venue & Guesthouse's terugvoer

Goeie dag Hilary,

Ons is bly as julle verblyf hier vir julle aangenaam was. Hoop om julle weer te sien.

LaFleur Garden Venue & Guesthouse
Marlize M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en huislik.

Baie vriendelike en hulpvaardige gastehuis-eienaars! Verblyf was silwerskoon en gemaklik.

LaFleur Garden Venue & Guesthouse's terugvoer

Dankie vir julle ondersteuning.

LaFleur Garden Venue & Guesthouse
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wynne-straat, Erf 143, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEc9uk7Xwxpv3aQQmrWRfoXLKPlbyhSijqbQyssl9Q2qxEQHPNq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag(plek vir 2) 13 5 1 5 Wynne Street Plot 143 2531 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.721956959643 27.126538094365
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!