Lagoon Beach

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lagoon Beach bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in die Lagoon Beach Hotel-kompleks. Die hotelkompleks bied direkte toegang tot die Milnerton-strand, asook lieflike uitsigte oor die Atlantiese Oseaan en Tafelberg.

Die woonstel is volledig gemeubileer en bestaan uit 2 slaapkamers. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en suite-badkamer, en die tweede kamer beskik oor 2 enkelbeddens. Die eenheid het 'n oopplan-sitarea en -eetarea met 'n ten volle toegeruste kombuis.

Gaste het toegang tot al die hotelkompleksgeriewe wat 3 swembaddens, 'n spa, gimnasium en restaurante insluit. Die kompleks bied ook veilige, gratis kelderparkeerplek en 24 uur-sekuriteit met geslotekring-televisiekameras.

Lagoon Beach is in Milnerton, Kaapstad, bekend vir sy skilderagtige roetes, strande, wynproe-ervarings, staproetes, branderplankry, en ikoniese besienswaardighede
wat Tafelberg insluit. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat verblyf soek weg van die besige stadslewe.

Slaapplek

'n Bespreking by Lagoon Beach sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lagoon Beach gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 920 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za