Lagoon Beach 225
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon Gate-rylaan 1, Lagoon-strand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
-
Vanaf
R2 150R1 720 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Lagoon Beach 225 is 'n moderne selfsorgvakansiewoonstel in Milnerton wat met asemrowende uitsigte oor die see spog.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die 2 badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, mikrogolf, wasmasjien, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 en dié area lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV waar gaste met hulle eie besonderhede kan inteken. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is ononderbroke kragtoevoer vir kragonderbrekings
Die groot balkon strek om die woonstel en bied 'n uitsig oor die see waar gaste ook hul oggendkoffie kan geniet.
Gaste het toegang tot die die gemeenskaplike swembad en 24 uur-sekuriteit is beskikbaar. Hierdie woonstel is ongeveer 13 km vanaf die middestad en bied maklike toegang tot die lughawe, wynplase, dorp, gholfbane en ander Wes-Kaapse besienswaardighede.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 53
Resensies 27
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Lagoon Gate-rylaan 1, Lagoon-strand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Milnerton Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon Gate-rylaan 1, Lagoon-strand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12