LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+8
Selfsorg in Milnerton

Lagoon Beach



4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Lagoon Gate Drive, Lagoon Beach Hotel, Milnerton, 7435, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

By Lagoon Beach Hotel & Spa sal gaste luukse verblyf en uitstekende eet-ervaringe geniet.

Dies elfsorgwoonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n oopplan-sitarea en -eetarea met 'n ten volle toegeruste kombuis.

Gaste het toegang tot al die hotelkompleksgeriewe wat 3 swembaddens, 'n spa, gimnasium en restaurante insluit. Die kompleks bied ook veilige, gratis kelderparkeerplek en 24 uur-sekuriteit met geslotekring-televisiekameras.

Lagoon Beach is in Milnerton, Kaapstad, bekend vir sy skilderagtige roetes, strande, wynproe-ervarings, staproetes, branderplankry, en ikoniese besienswaardighede
wat Tafelberg insluit. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat verblyf soek weg van die besige stadslewe.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Volledige kombuis
Fietsry
Gimnasium
Swem
Wynproe
Restaurant op die perseel
Yskas

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet


Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.0
Veiligheid
4.7

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.0
Veiligheid
4.7
Riana C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons het dit baie geniet en 'n uitsonderlike aangename verblyf gehad. Ja, dankie! Diens was uitsonderlik en hulpvaardig. Eenheid was skoon en netjies, het sommer huislik gevoel. Daar was niks tekort. Sal definitief weer daar gaan bly - hulle is puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lloyd W
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Baie netjies, skoon, veilig. Die woonstel is skoon, netjies en het alles wat jy nodig het. Pragtige uitsig oor die lagoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline H
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.8
Sep 2021

The stay was relaxing. The apartment setup was just what we needed. Perfect! In future, I will rather choose an apartment with a sea view. Other than that access to our apartment was drama-free. It was just pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Des 2021

Woonstel baie lekker, maar die groter gebou nie. Die foto's van die plek lyk beter as wat dit werklik is. Die kompleks kort baie aandag. Die area en die gereelde klante in die kompleks is nie my tipe nie. Die woonstel self is egter redelik goed.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Musa S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2020

We had a great stay, beautiful apartment with beautiful views. We only had one issue with the front door, it broke and locked us in the entire day, it was however fixed later on that day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda D
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Ongelooflik. Dit is 'n baie lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thembisile T
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
3.2
Jan 2018

For private room I will not recommend it to a friend. Problem is that the room that I booked was a private room. I learnt about that when I went to reception to ask help about the sliding door. The receptionist told me that it's a private room, they are not allowed to help, only apartments. They belong to them. We had a problem with toilet paper, it was finished, so they couldn't help us. I tried to phone the person who was supposed to assist us. His phone was ringing. I even left a message about the sliding door. He didn't have any decency to come back to me. We wanted en extra towel, but we had no one to assist. For the money I paid I was expecting good service, or an explanation about the kind of service I was going to get. To me service was not on point.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
LYNN TERESA
Lagoon Beach
The guest was contacted by ourselves. Our sincere apologies have been accepted. Furthermore, corrective action has been taken and the issues highlighted will never repeat itself in the future.


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

LYNN TERESA Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 43

Op LekkeSlaap 9 jaar


Ligging

Gaste dink Lagoon Beach het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 16:00
Uitklok Voor 10:00

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2 000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Rook is verbode en troeteldiere word nie toegelaat nie.
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die deposito word binne 7 dae nadat die bespreking gemaak is, vereis. Die balans is 30 dae voor die inklokdatum betaalbaar.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

1 Lagoon Gate Drive, Lagoon Beach Hotel, Milnerton, 7435, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe124e2a237104ecae7221b03bbde08f37c197037e805d518da6b162dab1adc6f5e1491009887cab6c13fa501aa3723996e8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 1 Lagoon Gate Drive Lagoon Beach Hotel 7435 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.892019911676 18.48366329577