LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lagoon Lodge | LekkeSlaap
+51

Lagoon Lodge

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Kaapse Weg 140, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Lagoon Lodges is in die pragtige dorp, Knysna, geleë. Knysna is 'n natuurlike paradys met welige, inheemse woude, pragtige mere en goue strande. Die strande, mere, berge en riviere is 'n lushof vir ontspanning
en avontuur in die buitelug.

Elke kamer het DStv, 'n yskassie en 'n ketel. Kamer 1 en Kamer 2 het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kamer 1 en 2 het elk 'n privaat balkon. Kamer 3 en 4 het elk 'n koningingrootte-bed en toegang tot die balkon met ongelooflike uitsigte. Op dieselfde vloer as die ingang is daar 2 kamers met 'n eetkamer tussenin en 'n sitarea vir jou gerief. Eenheid 7 en 8 het selfsorggeriewe, asook 'n koninggrootte-bed, 'n kombuisie en 'n badkamer met 'n stort. Eenheid 6 is 'n sakpaskamer met 2 enkelbeddens in die hoofslaapkamer en 'n ekstra enkelbed in die leefarea, 'n badkamer en 'n kombuis. Gratis WiFi is beskikbaar in al die kamers.

Ons bedien 'n lekker driegang-ontbyt in die eetkamer of op die balkon wat oor die strandmeer uitkyk. 'n Vroeë ontbyt kan gereël word. Ons gaste word dikwels verras deur die Knysna-loeries in die bome digby die balkon. Braaigeriewe in die tuin. Pendeldiens na en vanaf die lughawe kan gereël word, sowel as
daguitstappies en -toere.

En boonop is ons akkommodasie nie net 'n bederfie vir ieder en elk nie - dis ook bekostigbaar!

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 125 resensies vir Lagoon Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Ou Kaapse Weg 140, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lagoon Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Kaapse Weg 140, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4EmacHKEuve9GaXEz0XzLJwgPPfAGJwQC4EAGFsKaCDo6yhapU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 125 5 1 5 140 Old Cape Road Knysna 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.036236 23.028082
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!