6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - 38 Plato Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lagoon Terrace 14 is 'n netjiese selfsorgwoonstel op die eerste verdieping. Dié woonstel is sowat 330 m van die strandmeer, 600 m van die winkelsentrums en 1,5 km van die Hoofstraat af.
Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n Victoriaanse bad, 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne, badhanddoeke en strandhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die leefarea het 'n TV met DStv en lei na 'n balkon met stoepmeubels en braaigeriewe.
Oop, ongeallokeerde parkeerplek is op die kompleks se perseel beskikbaar. Die woonstel kan slegs met trappe bereik word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Venita Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 28
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 38 Plato Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Lagoon Terrace 14 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
38 Plato Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang