LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lagoonside - Ontspan | LekkeSlaap
+15

Lagoonside - Ontspan

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir Lagoonside - Ontspan
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5
Lisa D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa D
Gesin met klein kinders

Wonderlike strandhuis.

Ons het absoluut heerlik hier gebly. Die huis is gerieflik en gesellig en die ligging is onverbeterlik. Wonderlike diens. Ongelooflike uitsig oor die hele strandmeer. Twee slaapkamers is nie binnekant die huis nie, maar dit het ons glad nie gepla nie.

Shannilee J - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannilee J
Saam met vriende

Dit was fantasies.

Die huis was perfek, die ligging en ons was naby winkels wat loopafstand was vanaf Langoonside. En ons het die pragtigste see-uitsig gehad.

Lukas H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lukas H
Saam met vriende

Dit is vir seker nie waarde vir geld nie.

Die huis se ligging is uitstekend. Dit is vir seker nie waarde vir geld nie.

Vanaf R3 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloetestraat 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwZTIwYmVmLTJlNWQtNGRmOC05NzAyLWQ3NmNjOWI1NTY1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 400  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 2 Cloete Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.08702 18.03128
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!