Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

William Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir Laguna
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Willie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrou Hettie was baie gaaf en behulpsaam. Jy is veilig binne die estate.

Die selfsorg-eenheid was goed toegerus. Yskas en vrieskas is lekker groot. Groot ingeboude kaste en dakwaaier in al die vertrekke. Gasstoof en oond. Openview, maar jy kan jou eie DSTV-boksie inprop. Grondpad is 'n negatief. Naaste swemstrand is Hibberdene, 21 km van die verblyf af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 450
R1 450 R725
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 450
R1 450 R725
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 450
R1 450 R725
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laguna-straat 15, Club Marina, Ifafa Beach, 4185, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23312768a7a228a35a85f81d960e74095474c0a194fda1d2295800f3e350d4400889dce3453715028898d89701b31dc6a0af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R725 per nag, vir 6 mense 1 5 1 4 15 Laguna Street Club Marina 4185 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.444168527408 30.643821759288
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem