Laguna Grove 10
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Remembrance-laan 45, Eenheid 10 Laguna Grove Apartments, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Laguna Grove 10 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Knysna in die Wes-Kaap. Die eenheid is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet en die tweede slaapkamer se en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n groot etenstafel toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die kamer lei na 'n onderdakbalkon met 'n etenstafel, braaigeriewe en 'n uitsig oor die strandmeer. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het direkte toegang tot die jetty en die strandmeer. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eenheid is naby plaaslike geriewe insluitend winkels, restaurante, die Knysna Seiljagklub en die strand.
Slaapplek
’n Bespreking by Laguna Grove 10 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Izak Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 5
Resensies 2
Maande op LekkeSlaap 4
Ligging
- Remembrance-laan 45, Eenheid 10 Laguna Grove Apartments, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Knysna SSB Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Remembrance-laan 45, Eenheid 10 Laguna Grove Apartments, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom