Laguna Grove 50
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rememberance-laan 45, Eenheid 50 Laguna Grove Apartments, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Laguna Grove 50 bied pragtige selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks met 'n strandmeer-uitsig in Knysna in die Wes-Kaap. Die woonstel is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige vakansiehuis.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv en lei na 'n balkon met buitemeubels, 'n braai en 'n uitsig oor die strandmeer. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en direkte toegang tot die jetty en die water. Die woonstel is naby plaaslike winkels, restaurante, die Knysna-seiljagklub en die strand geleë.
Kamer-opset
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Izak Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 5
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Rememberance-laan 45, Eenheid 50 Laguna Grove Apartments, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Laguna Grove 50 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Knysna SSB Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rememberance-laan 45, Eenheid 50 Laguna Grove Apartments, Knysna, 6571, Wes-Kaap