Laguna La Crete 09

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Laguna La Crete 09 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Rocks, Uvongo. Die kompleks is naby Uvongo se swemstrand en ander besienswaardighede in die omtrek.

Die woonstel is op die tweede verdieping en het slaapplek vir 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier. Die tweede badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n tuimeldroër. Die sitarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt so gaste kan hul eie dekodeerder, kabels en slimkaart saambring. Explora-dekodeerders werk egter nie.

Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met 'n gasbraai. Die kompleks spog met 'n swembad, braaigeriewe, 'n klubhuis, tennisbaan en veilige onderdakparkeerplek vir voertuie.

Hibiscus Mall, Margate se hoofstrand, Shelly Centre en 'n paar restaurante is net 6 km van die eenheid af en ander geriewe in hierdie deel van die Suidkus is net 'n entjie se ry ver.

Slaapplek

'n Bespreking by Laguna La Crete 09 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Laguna La Crete 09 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R968 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false