Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete 09

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Laguna La Crete 09
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Cindy F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy F
Gesin met tieners

Inventory.

The only problem I had was the inventory list. We were told to do inventory within 12 hours and half the items were not where they said they were or were missing. But we had everything we needed, we just didn't want to be held accountable for missing items. The inventory list needs to be corrected. Van Heerden Properties did call me though and said I don't need to worry. They didn't let me know that we had to bring our own dustbin bags and toilet paper though. Would have been nice to know. Place was exceptional and gorgeous and very, very homey.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laguna La Crete 09 se terugvoer

Thanks for the review and we appreciate the feedback.

Laguna La Crete 09
Willem V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Gesin met klein kinders

Ons almal droom van so 'n huisie by die see!

Ons gesin wat uiters beïndruk met die woonstel! Daar was baie moeite gedoen met die duursame kombuis en pragtige badkamers asook verskeie ander aspekte wat die plekkie so uiters mooi maak. Daar is ’n aantal bonus items wat ons verblyf nog lekkerder gemaak het soos die koffiemasjien, tuimeldroër en die beste, nuutste, slimste TV waarop ons elke aand heerlik kon fliek! Die uitsig is pragtig en ons het ure op die groot stoep gesit en staar na die see. Daar is wel ’n aantal klein goedjies wat ons dringend self moes aanskaf soos toiletpapier, skottelgoedseep en sponsies, ’n afdrooglap en asbliksakke - want dit was ongelukkig nie voorsien nie. Bianca @ Van Heerden Letting se diens was puik – veral toe ons Dinsdagoggend so 'n klein probleem ondervind het – het sy dit spoedig vir ons opgelos. Dankie aan al die betrokke partye vir die geleentheid om jul plekkie met ons te deel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laguna La Crete 09 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, dit word opreg waardeur. Hoop om julle gou weer te sien!

Laguna La Crete 09
Christo N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo N
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig, swembad en omgewing.

Aandag kan aan die stortkop gegee word asook eetgerei, potte en panne. Andersins was dit 'n wonderlike vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 140
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 140
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selveylaan 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA618f333822fc6c7826bcf4ebf27a493cbdc4a26713d531ff906b4cd98d2a6eb0db27d6bd550934b63efc002d5a6d65d53ae0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 5 Selvey Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.836934062679 30.394286757698