Laguna La Crete 134
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Selvyweg 3, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R680 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Laguna La Crete 134 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Laguna La Crete-kompleks. Die kompleks is op die oewer van die iVungu-riviermonding en bied direkte toegang tot die gewilde Uvongo-strand en visvangpier.
Die woonstel is op die derde vloer en het slaapplek vir 6 gaste in 2 slaapkamers met 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Hierdie kamer bied ook 'n see-uitsig. Die tweede kamer is met 2 enkelbeddens ingerig en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Twee ekstra gaste kan op die slaapbank in die leefarea slaap.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorgverblyf met 'n skottelgoedwasser, stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en ontbyttoonbank met stoeltjies. Die leefarea is gemaklik ingerig met 'n slaapbank, plafonwaaier en 'n TV met DStv-toegang. Die leefarea lei na 'n balkon met gasbraaigeriewe, 'n tafel en stoele.
Veilige onderdakparkeerplek word vir 1 voertuig voorsien en oop parkeerplek is vir 'n tweede motor beskikbaar. Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike wasgoedkamer met masjiene wat met munte werk, 'n pragtige swembad en vermaakarea, tennisbane en 24 uur-sekuriteit by die hoofingang.
Laguna La Crete is na aan verskeie geriewe en winkelsentrums.
Die eiendom is 2 km vanaf die Uvongo-strandmeer en strand, Uvongo Vlooimark en Lucien-strand. Margate Buiteklub en Margate se hoofstrand is 3 km hiervandaan.
Slaapplek
’n Bespreking by Laguna La Crete 134 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Ethel Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 20
Jaar gelys 10
Ligging
- Selvyweg 3, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Laguna La Crete 134 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beacon Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Selvyweg 3, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom