Laguna La Crete 176
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Selvey-laan 5, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Laguna La Crete 176 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Laguna La Crete-kompleks. Hierdie kompleks is langs die grens van Uvongo se kloof en waterval aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Dit bied direkte toegang tot Uvongo se gewilde strand en dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie.
Hierdie woonstel is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne word voorsien maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele het. Die kombuis lei na die sitarea wat gemaklike banke en 'n TV het. Die skuifdeure lei na die onderdakstoep wat 'n gasbraai en 'n buitetafek met stoele het.
Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braai-area. Daar is 'n tennisbaan. Die kompleks bied 24 uur-sekuriteit en daar is veilige parkeerplek binne die kompleks.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Selvey-laan 5, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Laguna La Crete 176 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beacon Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Selvey-laan 5, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom