Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R650.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg en linnne, kussings en komberse word voorsien.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asb. dat gaste met aankoms die Inventaris of Gastevraelys moet invul. Gaste moet op die inklokdag die skoonmaakmaatskappy kontak rakende die netheid, gemakliheid, breekskade of enige ander klagtes. Indien dit nie gebeur nie, word daar aanvaar dat alles in orde is wanneer die gaste inklok en gaste sal verantwoordelik gehou word vir enige skade.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies en funksies word nie op die perseel toegelaat nie.
Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.
Wasgoedgeriewe is beskikbaar.
Linne en handdoeke word voorsien.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Selvey Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang