Laguna La Crete Unit B
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 10 Mei 2024 tot 13 Mei 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hoek van Marine-rylaan en Selvey-laan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 240R827 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Laguna La Crete Unit B bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel. Die woonstel is in 'n sekuriteitskompleks in Uvongo, ideaal vir 'n gesin wat naby die strand wil bly.
Die woonstel is op die boonste verdieping en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. 2 van die kamers het elk 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en 'n mikrogolf. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitarea en hoofslaapkamer met skuifdeure wat na 'n onderdakbalkon met gasbraaigeriewe lei. Die balkon het 'n see-uitsig.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek vir 1 motor op die perseel. Die ligging bied toegang tot die strand, winkels en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Laguna La Crete Unit B sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Gina Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 241
Jaar gelys 7
Ligging
- Hoek van Marine-rylaan en Selvey-laan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Laguna La Crete Unit B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beacon Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hoek van Marine-rylaan en Selvey-laan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom