Laguna La Crete Unit E
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 10 Mei 2024 tot 13 Mei 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hoek van Marinerylaan en Selveylaan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 240R827 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Laguna La Crete Unit E bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel. Die woonstel is in 'n veilige kompleks in Uvongo en is ideaal naby die strand geleë.
Dié woonstel is op die grondverdieping en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die 1 kamer het 'n dubbelbed. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 2 stapelbeddens. Daar is 'n bad en 'n stort beskikbaar. Elke kamer het 'n plafonwaaier.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus. Die kombuis het ook genoeg kaste. Die sitarea het genoeg sitplek en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitarea en hoofslaapkamer het elk lugversorging en skuifdeure wat na 'n stoep met 'n dak en braaigeriewe lei. Die stoep het 'n see-uitsig.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en daar is veilige parkeerplek vir 1 motor op die perseel. Die strand, winkels en restaurante is ook naby.
Slaapplek
’n Bespreking by Laguna La Crete Unit E sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Gina Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 241
Jaar gelys 7
Ligging
- Hoek van Marinerylaan en Selveylaan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Laguna La Crete Unit E het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beacon Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hoek van Marinerylaan en Selveylaan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom