Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lake Brenton Paradise

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Lake Brenton Paradise
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Pieter W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter W

Rustig en in die natuur.

Wonderlike omgewing met bokke en hasies. Stil en rustig met 'n huis wat absoluut volledig toegerus is. Die inverter vir die televisie is 'n pluspunt. Sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lake Brenton Paradise se terugvoer

Hello Pieter - baie dankie vir die gawe resensie. Ons het julle kuiertjie so waardeer - sien uit na n langer een volgende keer!!

Groete aan julle almal

David & Sandi

Lake Brenton Paradise
Estie D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie D
Gesin met tieners

Dit was 'n baie lekker, rustige atmosfeer, als wat 'n familie nodig het vakansie.

Ons het die voorreg gehad om elke dag bokkies, hasies, eende en voëls op ons voorstoep te kon voer, en swembad is stap afstand, kinders is veilig om rond te hardloop en ouers hoef glad nie te worry of hulle iets gaan oorkom nie. Vir seker baie lekker vakansie gehad! Dankie Sandy en Dave. Ons waardeer julle gasvryheid baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lake Brenton Paradise se terugvoer

Baie dankie, Estie! Julle sal altyd welkom wees hier, was n plesier vir ons om julle te huisves - die bokkies, hasies, eende en voeltjies was vir n pasr dae n bietjie verlore 🙈 Sterkte met Bella en hoop die jaar vorentoe is n heerlike jaarv vir julle almal.

Lake Brenton Paradise
Avuyile M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avuyile M
Saam met vriende

Serene and amazing!

The place is amazing, the location is the best, the pool is super large and you get to see animals while at it. The best part is the silence and the enjoyable drive to town should you need something. Oh and there's a beach, park and restaurants nearby!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lake Brenton Paradise se terugvoer

Hey Avu!

How lovely to read your kind words today, and thank you all for choosing our special spot to rendezvous! We really enjoyed having you, you are welcome back any time!

Dave and Sandi

Lake Brenton Paradise
Charl C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charl C
Gesin met klein kinders

Heerlik vir 'n familie.

Baie gerieflik vir 'n familiekuier in Knysna.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P
Gesin met klein kinders

Absoluut alles wat jy nodig het om lekker te kuier!

Ons het heerlik gebly, dankie! Lanklaas in 'n plek gebly waar al jou wense vervul word - die kombuis het alles wat jy mag benodig, 'n heerlike onderdak braaiplek, gemaklike TV-kamer en kraakvars linne. En dan nog melk, koffie, beskuit en kruie om te kook! En pragtige tuine met 'n swembad, groot grasperke en 'n speelpark vir ons 3 seuns. Ons sal vir seker weer terugkom. Dis lekker naby Knysna, maar weg van die onaangename verkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lake Brenton Paradise se terugvoer

Hello Marlene,
Ons is so bly julle het ons plekkie geniet en baie dankie vir die terugvoer. Julle is altyd welkom en hoop die weer speel volgende keer saam!
Groete ann Gus en die pragtige seuns,
Dave en Sandi

Lake Brenton Paradise
Vanaf R2 100
R2 100 R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 100
R2 100 R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 100
R2 100 R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Captain Duthie-laan, Brenton Park 19, Brenton, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07ecd274d9d825dc5cb42db914d931d60578622a3cb2e4999597c3e2ef054df90a6753129215c86b0d13f9ad11107057162f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Captain Duthie Avenue 19 Brenton Park, Brenton 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.058462 23.028047
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem