Lake House
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R540, Vlettershof Guest Farm, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 800 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Lake House is 'n ruim selfsorghuis op die Vlettershof Guest Farm, net 2 km buite Dullstroom. Die huis is langs die plaasdam met 'n groot jetty.
Die eiendom bied slaapplek aan 6 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dié 2 kamers het elk ook 'n stapelbed wat vir 'n kind geskik is. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en maak van die derde badkamer met 'n stort gebruik.
Die leefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 10 en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel.
Daar is 'n groot onderdakstoep met buitemeubels en 'n ingeboude braai, sowel as 'n uitsig oor die dam.
Slaapplek
’n Bespreking by Lake House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Wilmari Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 384
Jaar gelys 7
Ligging
- Langs die R540, Vlettershof Guest Farm, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Lake House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R540, Vlettershof Guest Farm, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom