Lakeside Lodge and Spa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lakeside Lodge and Spa is aan die oewer van die pragtige Swartvlei-meer, in die Wildernis Nasionale Park, en word omring deur welige plantegroei. Die lodge bied luukse verblyf en is 'n wonderlike, unieke plek om van die stadslewe te ontsnap en jou skoene uit te skop.

Verblyf word gebied in 3 superior suites, 4 luuske suites en 1 wittebroodsuite wat slaapplek aan 'n totaal van 18 gaste bied. Elke kamer is luukse ingerig met koninggrootte-beddens, 'n volledige badkamer met 'n instapstort. komplimentêre badkamerbenodighede, handdoeke, linne, lugversorging, waaiers, 'n wekker, koffie, 'n kluis en 'n platskerm-TV.

Die perseel sluit geriewe soos 'n swembad, WiFi, 'n spa en veilige parkeerplek in. Gaste is welkom om hulle bote saam te bring. Tariewe en pakkette is op versoek beskikbaar.

Doendinge naby die verblyf sluit haaihokduik, voetslaanroetes, swem, valskermsweef, vierwielmotorfietsry, hengel, voëlkyk, perdry en bergklim in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lakeside Lodge And Spa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za