Lakeside Mountain Loft
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boulderstraat 1, Lakeside, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Lakeside Mountain Loft is teen die voet van die Silvermine Mountain Natuurreservaat in Lakeside, net 2,1 km vanaf Muizenberg-strand. Hierdie stylvolle selfsorg-woonstel is op die woonerf van die eienaars en is ideaal om die omliggende area te verken.
Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, enkelbed, spieëltafel, ruim kaste, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n oopplan-kombuis, 'n sitarea en 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die berg.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond. Die solder-woonstel sluit gratis WiFi en 'n slim-TV met DStv-kanale in. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Daar is verskeie aktiwiteite wat hierdie area bied, byvoorbeeld voetslaanpaaie teen die berg, 'n stranduitstappie of fietsry. Daar is ook talle restaurante, of gaste kan 'n rondte gholf op een van die gewilde gholfbane in die omgewing geniet. Verder kan gaste die plaaslike winkelsentrums gaan verken of 'n rustige middag by die wynplase langs die Constantia Wynroete deurbring.
Slaapplek
’n Bespreking by Lakeside Mountain Loft sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Kevin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 3
Ligging
- Boulderstraat 1, Lakeside, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Lakeside Mountain Loft het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lakeside Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boulderstraat 1, Lakeside, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom