LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lakibba | LekkeSlaap
+11

Lakibba

6 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 6 resensies vir Lakibba
Netheid
4.0/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.7/5
Nothando G - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nothando G
Saam met vriende

It's was a very peaceful stay.

We enjoyed our stay at Lakibba B&B, the guesthouse is so beautiful not to mention their rooms and bathrooms were to die for! I wouldn't mind spending another weekend at their guesthouse. Definitely coming back again!

Sbusiso N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sbusiso N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great service.

Great location peaceful and quiet, not far from north and south beaches, I'll come again.

Marietjie J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aaklig!

Die eienaar het gedreig om ons uit te sit omdat, volgens haar, sy nie bevestig van betaling gekry het nie. Het 2de nag nie linne op die bed gehad nie en met die 3de nag het ond eienaar gebel. 1 handdoek per kamer ons was 2 gaste. Tee- en koffiegeriewe nie aangevul nie en moes vra daarvoor. Bedlampies kon nie werk nie, geen bedmatjies, die plek nie die webtuiste se standaarde waardig nie.

Karina V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagplek, skoon en netjies.

Lakkiba se diens was baie vriendelik. Die kamer was klein, maar skoon en netjies. Die aircon was ongelukkig stukkend, maar die eienaar het vir ons ‘n waaier gebring. Perfekte oornagplek as jy ‘n bed en bad soek vir die aand.

Walter N - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Walter N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very laid back, could better their housekeeping.

Summer linen in winter! Kettle with no cups! We had to ask for toiletries!

Melton L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melton L
Gesin met klein kinders

Dit is bekostigbaar en netjies.

Het nie 'n probleem ondervind met die lodge, als was baie goed netjies. Niks probleme gekry baie lekke geslaap, als was goed.

Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Orange Grove 83, Park Hill, Durban Noord, 4016, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjMzRjMjRkLWFhNzYtNDA5NC05ZDBiLTM5ZmRlMWE0ZDAwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595  per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 83 Orange Grove Park Hill 4016 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -29.789191177743 31.024415795106
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!