Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lalandi 4

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Sarah-jane C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Onverbeterlik. Beste waarde vir geld. Uitstekende verblyf. Beste verblyf gedurende ons 3 weke toer in Namibia. Ligging sentraal tussen Walvis en Swakopmund. Uitstekende gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Home away from home, with superb views and facilities. Our stay at Lalandi 4 was without doubt one of our most enjoyable stays at a self-catering establishment. The apartment is in a superb location overlooking the sea and has been tastefully decorated and furnished with every appliance and facility one might require, including Wi-Fi, a full DSTV TV bouquet, dishwasher, washing machine, tumble dryer, indoor and outdoor braais, safety deposit box, and alarm. What made our stay even more enjoyable was the hosting of the owner. His concern for our comfort and enjoyment was greatly appreciated. We will certainly hope to be able to stay at Lalandi 4 again sometime soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henk
Lalandi 4
Thank you, Mike. It is a privilege to share it with our guests.

Adri L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Onbeskryflik! Dit was die mees ongelooflike plekkie! Onbeskryflik mooi binne en nie te praat van die uitsig en omgewing buite. Min wat mens 'n plek kry wat mooier in werklikheid is as op foto's. Toegerus met alles en meer wat mens mag benodig. Ons het met 'n seer hart weg gery! Baie sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emil R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Lelandi no 4 het ons absoluut verras en dit was 'n plesier om daar te bly. Daar was voorsiening gemaak vir elke behoefte. Die dekor van Lalandi no 4 is pragtig en daar is groot aandag aan detail geskenk. Van die koffie ''plunger'' tot die kombersies in die sitkamer vir koue aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henk
Lalandi 4
Dankie Emil, kom gerus weer.

Schalk K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Beste. Wonderlike plekkie om by te woon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Fantasties! Lalandi 4 het ons stoutste verwagtinge oortref. Wat 'n pragtige plek en ongelooflike uitsig. Dit was baie spesiaal. Die onbeskikbaarheid van WiFi was lastig, so toekomstige gaste moet voorbereid wees daarop. Ons moes dit iewers in die advertensie gemis het. Dit was egter 'n kleinigheid, die res maak op daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henk
Lalandi 4
Dankie Deon, ons waardeer die resensie. 'n Lig punt is darem dat MTCs in die proses is om met die grond werke te begin die week vir fiber, so hopelik het ons Wi-Fi in die volgende maand of 3. Jammer dat dit nog nie betyds was vir julle nie. Ons probeer al maande die projek aan die gang kry. Ons stel dit egter wel baie duidelik op ons website en in ons e-mail kommunikasie dat daar nie Wi-Fi is nie. Ons glo in "what you see, is what you get. Hopelik het die sons ondergange en die nabyheid van die see opgemaak daarvoor. Gelukkig kan 'n mens ook vir baie goedkoop LTE internet koop vir jou selfoon in Namibia waarmee jy die hele land vol kan travel. Ons sien uit om julle in die toekoms weer te huisves met Wi-Fi hopelik.

Helmo V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Langste aand. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henk
Lalandi 4
Dankie Helmo. As ek na die ratings kyk, neem ek aan dit was 'n heerlike langste aand.

Tineke F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Ons was daar saam met familie uit Nederland. Lalandi her my verwagting oortref. Dit is 'n netjiese plek met 'n lieflike ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricky W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2023

Awesome plek. Die ligging is uitstekend met 'n baie mooi uitsig, plek is toegerus met al die nodige toerusting, gerieflike kamers en 'n baie lekker leefarea. Uitstekende akkommodasie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rashelle V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Great stay, perfect location, awesome views. Lalandi 4 has the pefect location, awesome beach views and beautiful sunsets. Accommodations were comfortable and neat, inside and outside braai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henk
Lalandi 4
Dankie Rashelle.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerste-weg, Langstrand, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA281031bb8a4a303224d8b186f933ef0481c494bcc1b43fc3b51975f953f5a043e2ac35ad14da596046a2c8fdad626a50ff24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 First Road Langstrand 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -22.81176410545 14.543864639217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang