Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lalandi 4

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R300 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R700 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Ekstra kostes vir gaste se rekening:
- 'n Sekuriteitsdeposito van N$700 sal gehef word.

Die uitstaande balans is direk betaalbaar aan die instansie se bankrekening plus die sekuriteitsdeposito van N$700, 30 dae voor die inklokdatum.

Neem asseblief kennis:
- Geen troeteldiere word toegelaat nie. Sou gaste nie die reëls nakom nie, sal 'n boete van N$5000 gehef word.
- Rook is verbode in die eenheid. Gaste sal met N$2000 beboet word.
- Die kwotasie is van toepassing op die hoeveelheid gaste wat op die versoek genoem word. Meer mense wat oorbly sal beboet word met N$2000 per persoon per nag.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerste-weg, Langstrand, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2378cbf541d61d294aae2a75b4c24e0f827aa45eabc57e8c2d72f58bfcb98cc736e0527656b31d85132b7efeddd076b2479f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 First Road Langstrand 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -22.81176410545 14.543864639217