+53
Selfsorg in Keurboomstrand

Lalapanzi Cottage

8 gaste

4 slaapkamers

7 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • PO394 Road, Mare Nostrum 11 and 12, Keurboomstrand, 6602, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Lalapanzi Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis vir 8 gaste in 'n veilige kompleks in Keurboomstrand, net 200 m van die strand af.

Hierdie kothuis bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die oorblywende kamers enkelbeddens het. Die kamers deel 2 badkamers; elkeen het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, ketel, mikrogolfoond, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe, skottelgoedwasser en wasmasjien.

Ander geriewe sluit in 'n TV met DStv, WiFi en 'n kaggel. Daar is 'n sitkamer en 'n leefarea wat oopmaak na die patio met 'n gedeeltelike see-uitsig en braaigeriewe.

Parkeerplek vir 2 voertuie is langs die huis beskikbaar. 'n UPS hou die ligte aan die gang tydens beurtkrag.

Keurboomstrand bied pragtige strande om op te ontspan, te visvang of te swem, en gaste kan stap en wandel of die Keurboomsrivier Natuurreservaat verken.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Carla N
Gesin met klein kinders
5.0
Baie om te doen in die area. Die verblyf was topklas. Dit was uitstekend! Ons kom beslis terug.
Jul 2025
Jeffrey M
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. Excellent. Joyful. Vibrant. Awesome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Aldene A
Saam met vriende
5.0
Wonderlike kuier en puik diens. Ons het ons verblyf baie geniet. Die huis was netjies. Alle geriewe gehad. Vanessa was baie behulpsaam en vriendelik. ...
Sien meer
Apr 2025
Marion V
5.0
Prima uitvalsbasis om uitstapjes te plannen. Geweldige accommodatie met uitzicht op die oceaan. Van alle gemakken voorzien.
Jan 2025
Abrie K
Saam met lewensmaat
4.6
Rustige en aangename verblyf. Die huis het alles wat ons benodig het, gehad en meer. Dit is rustig en stil. Dit is binne maklike stapafstand van die s...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • PO394 Road, Mare Nostrum 11 and 12, Keurboomstrand, 6602, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lalapanzi Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 8)
Bespreek

PO394 Road, Mare Nostrum 11 and 12, Keurboomstrand, 6602, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa103d35789f58e21ab950f24eeda163b532bd93911238061ddae582e5389a55a94f729b6afbe89a5ffb4419c66e8a6732195?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8) 20 5 1 5 PO394 Road Mare Nostrum 11 and 12 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.003798226498 23.449859011438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang